Jesaja Jesaja 19: 1-15 9 Okt 20269 Okt 2026 Inleiding Egipte was die magtige nasie wat die Israeliete onderdruk het en slawe van hulle gemaak het. God het die Israeliete bevry en met die tien plae waarmee Hy hulle…
Jesaja Jesaja 18:1-7 18 Sep 202617 Sep 2026 Inleiding ʼn Wee word vir hierdie volk aangekondig, net soos vir die volke in hoofstuk 17. God is in beheer van al die nasies en almal sal voor Hom verantwoordelikheid…
Jesaja Jesaja 17 11 Sep 202610 Sep 2026 Inleiding Die profesie openbaar dieselfde verhouding tussen Efraim en Aram, soortgelyk aan hoofstuk 8:1-4. In hierdie hoofstuk maak die mense van God in die Noordelike koninkryk, nl. Israel, hulle eerste…
Jesaja Jesaja 15 28 Aug 202627 Aug 2026 Inleiding Die profesie rakende Babilon wys dat ten spyte van God se oorlewering van Babilon en die chaos daar rondom, God nog steeds sy volk sal bewaar. In die profesie…
Jesaja Jesaja 14:9-23 14 Aug 202614 Aug 2026 Inleiding In hierdie gedeelte sien ons die uiteinde van die arrogante Babiloniese koning wat gedink het hy is ʼn god en homself bo die enigste God van die heelal verhef…
Jesaja Jesaja 14:1-8 7 Aug 20266 Aug 2026 Inleiding Voordat ons enigiets oor hierdie gedeelte skryf, moet ons eers weer die onderskeid tussen die nasies en Israel (die Jode) beklemtoon. Wanneer die profesieë spesifiek oor die herstel van…
Jesaja Jesaja 13 31 Jul 202631 Jul 2026 Hierdie profesie vertel van Jesaja, wat geleef het in die agste eeu v.C., wat profeteer dat Babilon teen Juda sou opstaan en Juda sou vernietig in die sesde eeu v.C.…
Jesaja Jesaja 12 24 Jul 202624 Jul 2026 Inleiding In hoofstuk 10 het ons gelees van God se toorn wat op die volk rus en hoe Hy Assirië gaan stuur om hulle te straf. Daarna sal Hy ook…
Jesaja Jesaja 11:11-16 19 Jun 202619 Jun 2026 Inleiding In die vorige gedeelte het ons die reeds en die nog nie van God se koninkryk gesien, die “reeds” in die vrede met God wat elke gelowige ervaar die…
Jesaja Jesaja 11:6-10 12 Jun 202611 Jun 2026 Inleiding Die Messias wat sal kom se koninkryk sal geheel en al anders wees as enige ander koninkryk. In die vorige gedeelte het ons gesien hoe hierdie loot sou groei…
Jesaja Jesaja 11:1-5 5 Jun 20264 Jun 2026 Inleiding In hoofstuk 10 word aan ons vertel dat die magtige Assiriese koninkryk totaal vernietig sal word en dit word vergelyk met ʼn boom wat kaal gestroop word. Net so…
Jesaja Jesaja 10:20-34 29 Mei 202629 Mei 2026 Inleiding Israel het hulle vertroue op sterk magte en heersers geplaas en God sou hulle straf omdat hulle nie hulle vertroue in Hom geplaas het nie. In hierdie verse sien…
Jesaja Jesaja 10:5-19 22 Mei 202622 Mei 2026 Inleiding Die profesie is deur Jesaja ontvang en neergeskryf dekades voor die Assiriese magte sou begin met hulle aanval teen Israel en later Juda. Hierdie gedeelte proklameer God se soewereiniteit…
Jesaja Jesaja 9:7-10:4 15 Mei 202615 Mei 2026 Inleiding Na die vorige boodskap van redding vir die volk wat in die duisternis voortploeter, sou mens verwag dat die volk hulle tot God sou bekeer. Nie a.g.v. hul ellende…
Jesaja Jesaja 8:23 – 9:6 8 Mei 202612 Mei 2026 Inleiding Daar is ʼn donkerte oor die land, maar die “oorblyfsel”, die wat hulle vertroue op God plaas, het ʼn afwagting dat alles sal verander en dat daar ʼn lig…