Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie

Kategorie: Kinderbybel

Stap saam met jou kinders deur ‘n aantal hoofmomente in die Woord

Kinderbybel

Dawid en Goliat

15 Aug 202515 Aug 2025
Die Filistyne het oorlog gemaak teen Israel. Die twee leërs het aan twee kante van ’n vallei gestaan. ’n Man met die naam Goliat, ’n reuse Filistyn, het elke dag…
Kinderbybel

Samuel salf Dawid

8 Aug 202513 Aug 2025
Die Here het vir Samuel gesê:“Hoekom treur jy nog oor Saul? Ek het hom as koning verwerp. Vat jou horing met olie en gaan na Isai van Betlehem. Ek het…
Kinderbybel

Saul sondig

1 Aug 20252 Aug 2025
Saul en sy soldate was in Gilgal. Die Filistyne het teen hulle opgestaan met baie soldate, perde en strydwaens. Die Israeliete het bang geword en in grotte en gate gaan…
Kinderbybel

Die volk wil ‘n koning hê

27 Jun 202528 Jul 2025
Samuel het as leier en profeet van Israel opgetree, en toe hy oud geword het, het hy sy seuns as leiers oor Israel aangestel. Maar hulle het nie die regte…
Kinderbybel

God roep vir Samuel.

20 Jun 2025
Die seun Samuel het die Here gedien onder Eli. Die woord van die Here was in daardie dae skaars. Een nag, terwyl Samuel slaap, het die Here na Samuel geroep…
Kinderbybel

Hanna bid vir n Baba

13 Jun 202513 Jun 2025
Daar was ’n man met die naam Elkana. Hy het twee vroue gehad. Die een se naam was Hanna, en die ander een se naam was Peninna. Peninna het kinders…
Kinderbybel

Boas trou met Rut

6 Jun 20256 Jun 2025
Naomi het vir Rut gesê: “Boas is familie van ons. Hy is een wat vir ons kan sorg.” Sy het vir Rut gesê om haarself te was, te salf en…
Kinderbybel

Naomi en Rut

30 Mei 20256 Jun 2025
Daar was ’n man met die naam Elimeleg. Hy het saam met sy vrou Naomi en hul twee seuns van Betlehem na Moab getrek, omdat daar ’n hongersnood in Betlehem…
Kinderbybel

Simson en delila

23 Mei 202523 Mei 2025
Simson het ’n vrou met die naam Delila liefgekry. Die Filistynse leiers het na haar toe gekom en gesê:“Vind uit waarin Simson se krag lê, sodat ons hom kan vasbind…
Kinderbybel

Simson en die Leeu

16 Mei 202516 Mei 2025
Simson het eendag in die dorp Timna ’n Filistynse meisie gesien. Hy het vir sy pa en ma gesê:“Ek wil met haar trou.” Hulle het gevra:“Is daar nie iemand van…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 586 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 48 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...