Slaan oor na inhoud

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Visie
  • Belydenisse
  • Kontakbesonderhede

Kategorie: Kinderbybel

Stap saam met jou kinders deur ‘n aantal hoofmomente in die Woord

Kinderbybel

Saul is jaloers

22 Aug 202526 Aug 2025
Ná Dawid vir Goliat verslaan het, het Saul hom in sy diens geneem. Van daardie dag af het Dawid by Saul gebly. Jonatan, Saul se seun, het baie lief geraak…
Kinderbybel

Dawid en Goliat

15 Aug 202515 Aug 2025
Die Filistyne het oorlog gemaak teen Israel. Die twee leërs het aan twee kante van ’n vallei gestaan. ’n Man met die naam Goliat, ’n reuse Filistyn, het elke dag…
Kinderbybel

Samuel salf Dawid

8 Aug 202513 Aug 2025
Die Here het vir Samuel gesê:“Hoekom treur jy nog oor Saul? Ek het hom as koning verwerp. Vat jou horing met olie en gaan na Isai van Betlehem. Ek het…
Kinderbybel

Saul sondig

1 Aug 20252 Aug 2025
Saul en sy soldate was in Gilgal. Die Filistyne het teen hulle opgestaan met baie soldate, perde en strydwaens. Die Israeliete het bang geword en in grotte en gate gaan…
Kinderbybel

Die volk wil ‘n koning hê

27 Jun 202528 Jul 2025
Samuel het as leier en profeet van Israel opgetree, en toe hy oud geword het, het hy sy seuns as leiers oor Israel aangestel. Maar hulle het nie die regte…
Kinderbybel

God roep vir Samuel.

20 Jun 2025
Die seun Samuel het die Here gedien onder Eli. Die woord van die Here was in daardie dae skaars. Een nag, terwyl Samuel slaap, het die Here na Samuel geroep…
Kinderbybel

Hanna bid vir n Baba

13 Jun 202513 Jun 2025
Daar was ’n man met die naam Elkana. Hy het twee vroue gehad. Die een se naam was Hanna, en die ander een se naam was Peninna. Peninna het kinders…
Kinderbybel

Boas trou met Rut

6 Jun 20256 Jun 2025
Naomi het vir Rut gesê: “Boas is familie van ons. Hy is een wat vir ons kan sorg.” Sy het vir Rut gesê om haarself te was, te salf en…
Kinderbybel

Naomi en Rut

30 Mei 20256 Jun 2025
Daar was ’n man met die naam Elimeleg. Hy het saam met sy vrou Naomi en hul twee seuns van Betlehem na Moab getrek, omdat daar ’n hongersnood in Betlehem…
Kinderbybel

Simson en delila

23 Mei 202523 Mei 2025
Simson het ’n vrou met die naam Delila liefgekry. Die Filistynse leiers het na haar toe gekom en gesê:“Vind uit waarin Simson se krag lê, sodat ons hom kan vasbind…
Kinderbybel

Simson en die Leeu

16 Mei 202516 Mei 2025
Simson het eendag in die dorp Timna ’n Filistynse meisie gesien. Hy het vir sy pa en ma gesê:“Ek wil met haar trou.” Hulle het gevra:“Is daar nie iemand van…
Kinderbybel

Simson se ouers

9 Mei 20259 Mei 2025
Die Israeliete het dinge gedoen wat verkeerd was en daarom het die Here hulle vir veertig jaar oorgegee aan hul vyande, die Filistyne. Daar was ’n man met die naam…
Kinderbybel

Gideon wen met 300 man.

2 Mei 202530 Apr 2025
Daardie nag het die Here vir Gideon gesê: “Staan op, gaan af na die kamp toe, want Ek gee dit in jou hand. As jy bang is, neem jou dienaar…
Kinderbybel

Gideon vra n teken.

25 Apr 202513 Aug 2026
Gideon het geweet die Midianiete kom weer om hulle aan te val. Hulle het 'n groot leër gehad en in die vallei kamp opgeslaan. Gideon wou seker maak God sal…
Kinderbybel

God roep vir Gideon

11 Apr 202525 Apr 2025
Die Israeliete het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here. Toe het die Here hulle vir sewe jaar lank in die hand van die Midianiete oorgegee. Die…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Kategorië

  • Bekendstelling
  • Daniël
  • Die klein profete
  • Dortse Leerreëls
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouerbegeleiding
  • Westminster Confession
  • Die doop
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 589 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    Terugkeer
    Join 51 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Terugkeer
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar
Die kommentaar is aan't laai...