Slaan oor na inhoud

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Visie
  • Belydenisse
  • Kontakbesonderhede

Kategorie: Kinderbybel

Stap saam met jou kinders deur ‘n aantal hoofmomente in die Woord

Kinderbybel

Jesus maak Jaïrus se dogtertjie gesond

9 Okt 20268 Okt 2026
Jesus het weer met die skuit na die oorkant gegaan. ’n Groot menigte mense het om Hom saamgedrom. Toe kom ’n man met die naam Jaïrus na Jesus toe. Hy…
Kinderbybel

Jesus en Saggeus

18 Sep 202617 Sep 2026
Jesus het in Jerigo gekom en deur die stad gegaan. Daar was ’n man met die naam Saggeus. Hy was ’n hoof van die tollenaars en het baie geld gehad.…
Kinderbybel

Jesus en Bartimeus

11 Sep 202610 Sep 2026
Jesus en sy dissipels het uit Jerigo gegaan. ’n Groot menigte mense het saam met hulle gegaan. Langs die pad het ’n blinde man, Bartimeus, die seun van Timeus, gesit…
Kinderbybel

Jesus genees ’n verlamde man

4 Sep 20264 Sep 2026
’n Paar dae later het Jesus weer in Kapernaum gekom. Die mense het gehoor dat Hy in die huis was. Baie mense het daar bymekaargekom, sodat daar selfs by die…
Kinderbybel

Jesus voed die vyfduisend

28 Aug 202627 Aug 2026
Die apostels het teruggekom na Jesus toe en Hom vertel van alles wat hulle gedoen en geleer het. Jesus sê toe vir hulle: “Kom julle self alleen na ’n stil…
Kinderbybel

Jesus verander water in wyn

14 Aug 202614 Aug 2026
Daar was ’n bruilof in Kana in Galilea. Jesus se ma was daar en Jesus en sy dissipels is ook na die bruilof genooi. Toe die wyn opraak, het Jesus…
Kinderbybel

Jesus roep sy eerste dissipels

7 Aug 20266 Aug 2026
Nadat Jesus in Galilea begin preek het, het Hy langs die See van Galilea geloop. Daar het Hy twee broers gesien: Simon, wat Petrus genoem is, en sy broer Andreas.…
Kinderbybel

Jesus word in die woestyn versoek

31 Jul 202631 Jul 2026
Nadat Jesus gedoop is, het die Gees Hom na die woestyn gelei om deur die duiwel versoek te word. Jesus het veertig dae en veertig nagte gevas. Daarna het Hy…
Kinderbybel

Johannes die Doper en Jesus word Gedoop

24 Jul 202624 Jul 2026
In daardie dae het Johannes die Doper in die woestyn van Judea begin preek. Hy het gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.” Baie mense…
Kinderbybel

Jesus in die Tempel

19 Jun 202619 Jun 2026
Toe Jesus agt dae oud was, is Hy besny en die naam Jesus gegee, soos dieengel voor sy geboorte gesê het. Toe die dae van reiniging volgens die wet van…
Kinderbybel

Die Wyse Manne uit die Ooste

12 Jun 202611 Jun 2026
Nadat Jesus in Betlehem gebore is, in die dae van koning Herodes, het wyse manne uit die ooste in Jerusalem aangekom. Hulle het gevra: “Waar is Hy wat as Koning…
Kinderbybel

Maria Besoek Elisabet en Jesus Word Gebore

5 Jun 20264 Jun 2026
Kort nadat die engel met haar gepraat het, het Maria na die bergstreek van Judea gereis om haar familielid Elisabet te besoek. Toe Elisabet Maria se groet hoor, het die…
Kinderbybel

2 Petrus week2

31 Mei 202629 Mei 2026
Kinderbybel

Die Engel Verskyn aan Maria

29 Mei 202629 Mei 2026
In die sesde maand het God die engel Gabriel gestuur na die dorp Nazareth in Galilea. Hy is gestuur na ’n jong meisie met die naam Maria. Sy was verloof…
Kinderbybel

Die Jode word gered

22 Mei 202622 Mei 2026
Koning Ahasveros het die huis van Haman vir Ester gegee. Nadat Ester aan die koning vertel het hoe Mordegai aan haar verwant is het hy voor die koning verskyn. Die…

Artikels navigasie

Ouer artikels

Kategorië

  • Bekendstelling
  • Daniël
  • Die klein profete
  • Dortse Leerreëls
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouerbegeleiding
  • Westminster Confession
  • Die doop
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 589 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    Terugkeer
    Join 51 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Terugkeer
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar
Die kommentaar is aan't laai...