Daniel Daniël 12:4-12 5 Des 2025 Inleiding Daar is nou twee persone wat heelwaarskynlik engele is wat aan beide kante van die Tigris rivier staan. Hulle staan as die twee getuies wat die belofte, verklaar deur…
Daniel Daniël 12: 1-4 28 Nov 202527 Nov 2025 Inleiding Die laaste dae word nou vertel vanuit die perspektief van die Jode. Migael die aartsengel word gekoppel aan hierdie laaste gebeure. Migael word in twee ander boeke in die…
Daniel Daniël 11:36-46 21 Nov 202520 Nov 2025 Inleiding Die gedeeltes wat nou volg het geen vervulling in die geskiedenis nie en ons kan seker wees dit het te make met die finale Antichris waarvan Antiogus en baie…
Daniel Daniel 11:1-35 14 Nov 202514 Nov 2025 Inleiding Ons moet in hierdie gedeelte duidelik onderskeid maak tussen die voorspellings van mense en die openbaring van God aangaande die toekoms. God maak nie ʼn voorspelling aangaande die toekoms…
Daniel Daniël 10 7 Nov 20257 Nov 2025 Inleiding Die interessante is dat hierdie gedeelte begin met die Joodse en heidense naam van Daniel. Dit laat die leser onmiddellik besef dat hierdie boodskap vir heidene en Jode bedoel…
Daniel Daniël 9: 20-25 31 Okt 202531 Okt 2025 Inleiding Hierdie gedeelte van Daniël word deur baie teoloë gesien as die moeilikste gedeelte in Daniël. Die tydperke en gebeure, letterlik en simbolies, kan verwarrend wees en baie wonder of…
Daniel Daniël 9:1-19 24 Okt 202528 Okt 2025 Inleiding Daniël het die boek van Jeremia geken en sekerlik gereeld bestudeer waarin hy ontdek het wat God se plan vir Israel en ook vir Babilon is. Jeremia 25:11 Hierdie…
Daniel Daniël 8:13-27 17 Okt 202517 Okt 2025 Inleiding Baie van dit wat alreeds in die vorige blog verduidelik is word verder uiteengesit in hierdie gedeelte. Ons sal nie weer na alles verwys nie, maar daarop voortbou en…
Daniel Daniel 8:1-14 3 Okt 20253 Okt 2025 Inleiding In hierdie hoofstuk lees ons van nog ʼn visioen wat Daniel gehad het. Hierdie visioen sien hy ongeveer twee jaar na die visioen waarvan ons in Daniel 7 lees.…
Daniel Daniel 7: 15-28 26 Sep 202525 Sep 2025 Inleiding In die laaste verse van hoofstuk 7 word daar weer klem gelê op die tien horings en die antichris wat onder hulle sal opstaan. Aangesien die vierde koninkryk die…
Daniel Absalom wil Koning wees. 26 Sep 202525 Sep 2025 Absalom, Dawid se seun, het vir ’n tyd lank van sy pa af weggebly nadat hy kwaad geword het oor wat met sy suster Tamar gebeur het. Ná ’n paar…
Daniel Daniël 7:11-22 19 Sep 202519 Sep 2025 Inleiding Die hofsitting vind plaas en al die koninkryke word geoordeel. Al die konings en koninkryke sal op die presiese dag wat God vooraf bepaal het tot ʼn einde kom.…
Daniel Daniël 7: 1-10 12 Sep 202526 Sep 2025 Inleiding In hoofstuk 7 lees ons van een van Daniël se visioene en alhoewel dit wat ons tot dusver in Daniël gelees het redelik duidelik was gaan ons nou oor…
Daniel Daniël 6 5 Sep 20254 Sep 2025 Inleiding Hierdie verhaal is seker een van die bekendste Bybelverhale en ons ken dit al van kleins af. Daniël wat in die leeukuil gegooi word vir sy geloof en gebede…
Daniel Daniel 5 29 Aug 202527 Aug 2025 Inleiding Ons het alreeds die uitleg van twee visioene of drome in Daniël gesien. Die eerste droom van die groot beeld wat deur die Rots verwoes is het aan Nebukadnesar…