Slaan oor na inhoud

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Visie
  • Belydenisse
  • Kontakbesonderhede

Kategorie: Dortse Leerreels

Jul 2021 – Jun 2022

Dortse Leerreels

Die volharding van gelowiges, ‘n Skat!

10 Jun 202210 Jun 2022
15- Die leer van volharding eer God en troos gelowiges; Satan en ongelowiges verwerp en bespot dit Hierdie leer van die volharding van die ware gelowiges, dit wil sê die…
Dortse Leerreels

Net die Woord!

3 Jun 20223 Jun 2022
14- God begin en versterk die genadewerk in ons deur die Evangelie te laat hoor, lees, vermaan, oordink en deur Sy beloftes en sakramente. Dit het God behaag om hierdie…
Dortse Leerreels

God skep vrug!

27 Mei 202227 Mei 2022
13- Vertroue wek nie ligsinnigheid nie, maar 'n nougesette lewe in God se paaie. Wanneer die vertroue in die volharding weer lewendig word in hulle wat uit 'n val in…
Dortse Leerreels

Sal die nuwe mens wil lewe soos die oue?

20 Mei 202220 Mei 2022
12- Sekerheid van volharding moedig aan tot 'n vroom lewe. Dit is egter totaal onmoontlik dat hierdie sekerheid van die volharding die ware gelowiges hoogmoedige en sorglose mense sou maak.…
Dortse Leerreels

God sal my die krag gee!

13 Mei 202219 Mei 2022
11- God laat nie toe dat die gelowiges bo hul kragte versoek word nie, maar gee volharding, ook in tye van twyfel. Voorts getuig die Skrif dat die gelowiges in…
Dortse Leerreels

Is jy seker?

6 Mei 20226 Mei 2022
9- Die gelowiges kan sekerheid hê van hierdie bewaring. Die gelowiges kan sekerheid hê van hierdie bewaring van die uitverkorenes tot die saligheid en van die volharding van die ware…
Dortse Leerreels

My GOD doen al die werk!

29 Apr 202229 Apr 2022
8- Die sekerheid van die bewaring lê in die vastigheid van God se genade. Dat hulle nie heeltemal uit die geloof en die genade uitval of ook tot die einde…
Dortse Leerreels

Gebore uit onverganklike saad!

22 Apr 202221 Apr 2022
7- As die gelowiges terugval, bring God hulle terug na bekering en groter toewyding. Wanneer hulle so in die sonde val, bewaar God eerstens in hulle sy onverganklike saad waaruit…
Dortse Leerreels

Ryke Barmhartigheid!

8 Apr 20228 Apr 2022
6- God verlaat nie die uitverkorenes nie en laat hulle nie in ewige verderf wegval nie God, wat oneindig barmhartig is, neem, weens die onveranderlike besluit van die uitverkiesing, sy…
Dortse Leerreels

Hoe voel God oor my sonde?

1 Apr 202231 Mar 2022
5- Hul growwe sondes vertoorn God, wat nogtans weer Sy lig oor hulle laat skyn by hul opregte berou betoning. Met sulke growwe sondes vertoorn hulle God vreeslik, verdien hulle…
Dortse Leerreels

Waak en Bid!

25 Mar 202224 Mar 2022
4- Ware gelowiges kan in sondes val, en moet waak en bid teen versoekings Die mag van God, waardeur Hy die ware gelowiges in die genade bevestig en bewaar, is…
Dortse Leerreels

Is jy soos Lot?

18 Mar 202218 Mar 2022
2- Daarom sondig gelowiges nog daagliks en moet gedurig daarteen stry. Hieruit ontstaan die daaglikse sondes van swakheid, en selfs die allerbeste werke van die heiliges is nog gebrekkig. Daarom…
Dortse Leerreels

Is die sonde oorwin?

11 Mar 202211 Mar 2022
5.1God roep, wederbaar en verlos die mens van sonde, maar nie in hierdie lewe heeltemal uit die sondige natuur nie. Hulle wat God na sy voorneme tot die gemeenskap van…
Dortse Leerreels

Werk saam!

4 Mar 20224 Mar 2022
17- God gebruik die hulpmiddels van evangelie, ampte, sakramente, onderrig en tug in sy almagtige werking. Die almagtige werking van God, waardeur Hy ons natuurlike lewe skep en onderhou, sluit…
Dortse Leerreels

Verander my wil!

25 Feb 202225 Feb 2022
16- Die genade maak die wil geestelik lewend sodat hy gehoorsaam word. Die mens het egter deur die sondeval nie opgehou om 'n mens, toegerus met verstand en wil, te…

Artikels navigasie

Ouer artikels

Kategorië

  • Bekendstelling
  • Daniël
  • Die klein profete
  • Dortse Leerreëls
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouerbegeleiding
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 587 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 49 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar

Die kommentaar is aan't laai...