Slaan oor na inhoud

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Visie
  • Belydenisse
  • Kontakbesonderhede

Kategorie: Heidelbergse Kategismus

Okt 2018 – Aug 2020

Heidelbergse Kategismus

Vraag 128-129 Alles behoort aan U!

17 Aug 2020
Vraag 128: Hoe sluit jy jou gebed af? Antwoord: Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Dit is: Ons bid dit alles…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 51 Hoe sterk is ek geestelik?

7 Aug 20208 Aug 2020
Vraag 127: Wat is die sesde bede? Antwoord: En lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Dit is: Ons is in onsself so swak dat…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 51 Hoe groot is jou sonde?

31 Jul 202031 Jul 2020
Vraag 126: Wat is die vyfde bede? Antwoord: Vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe. Dit is: Reken ons, arme sondaars, al ons misdade asook die boosheid…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 50 Kos vir elke dag.

24 Jul 202024 Jul 2020
Vraag 125: Wat is die vierde bede? Antwoord: Gee ons vandag ons daaglikse brood. Dit is: Versorg ons met alles wat vir die liggaam nodig is (a), sodat ons daardeur…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 49 Net U wil?!

17 Jul 202017 Jul 2020
Vraag 124: Wat is die derde bede? Antwoord: Laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde. Dit is: Gee dat ons en alle mense…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 48 Here kom gou!

10 Jul 202010 Jul 2020
Vraag 123: Wat is die tweede bede? Antwoord: Laat u koninkryk kom. Dit is: Regeer ons so deur u Woord en Gees dat ons ons hoe langer hoe meer aan…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 47 Hy is Heilig!

3 Jul 20203 Jul 2020
Vraag 122: Wat is die eerste bede? Antwoord: Laat u Naam geheilig word. Dit is: Gee allereers dat ons U reg ken en dat ons U heilig, roem en prys…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 46 Onse Vader in die Hemel!

26 Jun 202026 Jun 2020
Vraag 120: Waarom het Christus ons beveel om God as ons Vader aan te spreek? Antwoord: Sodat Hy heel aan die begin van ons gebed in ons die kinderlike vrees…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 117: Erken dat Hy die beste weet.

19 Jun 2020
Hoe moet 'n gebed wees wat God behaag en deur Hom verhoor word? Antwoord: Ten eerste moet ons alleen die enige ware God wat Hom in sy Woord geopenbaar het,…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 45 Bid sonder ophou!

12 Jun 202012 Jun 2020
Vraag 116: Waarom is die gebed vir die Christene nodig? Antwoord: Omdat dit die vernaamste deel van die dankbaarheid is wat God van ons eis: En omdat God sy genade…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 44 Kan jy die gebooie nakom?

5 Jun 20205 Jun 2020
Vraag 114: Maar kan die wat tot God bekeer is, hierdie gebooie volmaak gehoorsaam? Antwoord: Nee, want selfs die allerheiligstes het, solank hulle in hierdie lewe is, nog maar 'n…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 44 Wat begeer jy?

29 Mei 2020
Vraag 113: Wat eis die tiende gebod van ons? Antwoord: Selfs die geringste begeerte of gedagte teen enige gebod van God mag nooit in ons hart opkom nie. Ons moet…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 43 Byt jou tong!

22 Mei 2020
Vraag 112: Wat eis die negende gebod? Antwoord: Ek mag teen niemand valse getuienis aflê, niemand se woorde verdraai, nie 'n kwaadsteker of lasteraar wees nie, niemand onverhoord en ligtelik…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 42 Is jy ‘n dief?

15 Mei 2020
Vraag 110: Wat verbied God in die agste gebod? Antwoord: God verbied nie slegs die diefstal en roof wat die owerheid straf nie, maar Hy beskou ook as diefstal al…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 41 ‘n Lewe van Heiligheid?

8 Mei 2020
Vraag 108: Wat leer die sewende gebod ons? Antwoord: Alle onkuisheid is deur God vervloek, en daarom moet ons dit hartgrondig haat. Daarenteen moet ons kuis en ingetoë lewe sowel…

Artikels navigasie

Ouer artikels

Kategorië

  • Bekendstelling
  • Daniël
  • Die klein profete
  • Dortse Leerreëls
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouerbegeleiding
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 587 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 49 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar

Die kommentaar is aan't laai...