Slaan oor na inhoud

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Visie
  • Belydenisse
  • Kontakbesonderhede

Kategorie: Kinderbybel

Stap saam met jou kinders deur ‘n aantal hoofmomente in die Woord

Kinderbybel

Elisa in Bet-El en die Weduwee se Olie

30 Jan 202630 Jan 2026
Van Jerigo af het Elisa na Bet-El gegaan. Terwyl hy op die pad was, het ’n groep jong seuns uit die stad uitgekom. Hulle het hom gespot en vir hom…
Kinderbybel

Elisa neem die mantel op en help die mense van Jerigo

23 Jan 202623 Jan 2026
Toe Elia in die hemel opgeneem is, het Elisa alleen agtergebly. Die mantel van Elia het op die grond geval en Elisa het dit opgetel. Hy het teruggegaan na die…
Kinderbybel

Elia Word in die Hemel Op Geneem

5 Des 2025
Die Here sou vir Elia in ’n stormwind na die hemel opneem. Elia en Elisa het van Gilgal af vertrek en Elia het vir Elisa gesê:“Bly hier, want die Here…
Kinderbybel

Elia Vlug

28 Nov 202527 Nov 2025
Toe koning Agab vir koningin Isebel alles vertel het wat Elia gedoen het en hoe hy die Baälprofete doodgemaak het, het Isebel ‘n boodskap na Elia gestuur: “Mag die gode…
Kinderbybel

Elia op die berg Karmel

21 Nov 202520 Nov 2025
In die tyd van koning Agab het die volk van Israel die Here verlaat en die god Baäl begin dien. Die profeet Elia het vir koning Agab gesê dat daar…
Kinderbybel

Elia die Profeet

14 Nov 202519 Jan 2026
Elia, die Tisbiet uit Gílead, het aan Agab gesê: “So waar as die Here, die God van Israel, leef, in wie se teenwoordigheid ek staan: daar sal hierdie jare geen…
Kinderbybel

Die jong profeet

7 Nov 20257 Nov 2025
Toe koning Jerobeam koning van Israel geword het, het hy nie meer die Here gedien nie. Hy het twee goue kalwers gemaak en vir die volk gesê: “Hier is jou…
Kinderbybel

Israel word in twee verdeel.

31 Okt 202531 Okt 2025
Toe koning Salomo oud geword het, het sy vroue sy hart van die Here af laat wegdraai. Hy het ander gode begin dien en nie meer heeltemal aan die Here…
Kinderbybel

Salomo bou vir die Here ‘n huis

24 Okt 202524 Okt 2025
Koning Salomo het besluit om vir die Here ‘n tempel te bou. Sy pa, Dawid, sou dit baie graag self wou doen, maar God het vir hom gesê dat sy…
Kinderbybel

Twee vroue stry!

17 Okt 202517 Okt 2025
Twee vroue het na koning Salomo toe gekom. Hulle het by hom gestaan, en die een vrou het gesê:“Ag, my heer, ek en hierdie vrou woon in dieselfde huis. Ek…
Kinderbybel

Salomo word Koning.

10 Okt 202510 Okt 2025
Na Dawid het sy seun Salomo koning geword. Koning Salomo het na Gíbeon toe gegaan om offers te bring, want dit was die belangrikste offerplek. Hy het daar duisend brandoffers…
Kinderbybel

Die dood van Absalom.

3 Okt 20253 Okt 2025
Dawid het sy manne bymekaar geroep en hulle in drie groepe verdeel om teen Israel te veg. Hy het vir Joab, Abisai en Itai oor die groepe aangestel. Dawid wou…
Kinderbybel

Dawid en Batseba.

19 Sep 202519 Sep 2025
Een aand het Dawid op die dak van sy huis geloop. Hy het ’n vrou sien bad, en sy was baie mooi. Dawid het mense gestuur om te vra wie…
Kinderbybel

Ussa sterf!

12 Sep 202526 Sep 2025
Dawid het al die manne van Israel bymekaar gemaak om die ark van God na Jerusalem terug te bring. Hulle het die ark op ’n nuwe wa gesit en dit…
Kinderbybel

Dawid word koning.

5 Sep 20255 Sep 2025
Ná Saul se dood het Dawid die Here gevra:“Moet ek optrek na een van die stede van Juda?” Die Here het gesê:“Trek op.” Dawid het gevra:“Waarheen?”En die Here het gesê:“Na…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Kategorië

  • Bekendstelling
  • Daniël
  • Die klein profete
  • Dortse Leerreëls
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouerbegeleiding
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 587 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 49 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar

Die kommentaar is aan't laai...