Westminster Confession Sondag 13. ‘n Seun en dogter van die Vader 1 Mar 2019 Vraag 33: Waarom word Christus die eniggebore Seun van God genoem terwyl ons tog ook kinders van God is? Antwoord: Omdat alleen Christus die ewige natuurlike Seun van God is, terwyl…
Westminster Confession Vraag 107 Prys Hom! 21 Sep 2018 Vraag 107: Wat leer die afsluiting van die Onse Vader ons? Antwoord: Die afsluiting van die Onse Vader wat lui: “Want aan U behoort die Koninkryk en die krag en…
Westminster Confession Vraag 106. Vlug vir Versoeking! 14 Sep 201814 Sep 2018 Vraag 106: Waarvoor bid ons met die 6de versoek? Antwoord: In die 6de versoek (“en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose”), bid ons dat…
Westminster Confession Vraag 105. Vergewe! 7 Sep 2018 Vraag 105: Waarvoor bid ons in die 5 de versoek? Antwoord: In die 5de versoek (“Vergewe ons ons sonde, net soos ons ook ons skuldenaars vergewe”), bid ons dat God,…
Westminster Confession Vraag 104. Oorvloed!? 31 Aug 2018 Vraag 104: Waarvoor bid ons in die vierde versoek? In die vierde versoek (“Gee ons vandag ons daaglikse brood”), bid ons dat ons deur God as vrye gawe genoegsame deel…
Westminster Confession Vraag 103. Wat is Sy Wil? 24 Aug 201824 Aug 2018 Vraag 103: Waarvoor bid ons in die derde versoek? Antwoord: Met die derde versoek (“Laat U wil geskied op die aarde, net soos in die hemel”) bid ons dat God,…
Westminster Confession Vraag 102. Dit is nie my tuiste! 17 Aug 2018 Vraag 102. Waarvoor bid ons in die tweede versoek? In die tweede versoek (wat, Laat U koninkryk kom, is) bid ons dat Satan se koninkryk verwoes mag word, dat die…
Westminster Confession Vraag 101 Heilig, Heilig, Heilig 10 Aug 201811 Aug 2018 Waarvoor bid ons in die eerste versoek? In die eerste versoek (Laat U Naam geheilig word) bid ons dat God ons en ander in staat sal stel om Hom te…
Westminster Confession Vraag 100. Ek het ‘n wonderlike Vader! 3 Aug 2018 Vraag 100. Wat leer die eerste gedeelte van die Onse Vader ons? Die eerste gedeelte van die Onse Vader (wat is, Onse Vader wat in die Hemel is, ) leer…
Westminster Confession Vraag 98-99.Net U begeertes! 27 Jul 2018 Vraag 98: Wat is gebed? Gebed is om ons verlange en behoeftes met God te deel, in ooreenstemming met Sy wil, in die naam van Christus, saam met die belydenis…
Westminster Confession Vraag 96-97 Die Heilige Nagmaal 20 Jul 201820 Jul 2018 Vraag 96: Wat is die Nagmaal? Die nagmaal is ’n sakrament waarin, deur die gee- en neem van brood en wyn volgens die instelling deur Christus, Sy dood geproklameer word.…
Westminster Confession Vraag 95-96 Wie mag gedoop word? 15 Jun 201815 Jun 2018 Vraag 94-95: Wat is die doop en aan wie moet dit bedien word? Antwoord: Die doop is die sakrament van toelating tot die kerk op aarde, waarmee die was met…
Westminster Confession Vraag 91-93 Dit versterk my geloof. 8 Jun 20189 Jun 2018 Vraag 91-93. Hoe word die sakramente effektiewe instrumente tot verlossing? Wat is ‘n sakrament? Wat is die sakramente van die Nuwe Testament? Antwoord: Die sakramente word effektiewe instrumente tot verlossing…
Westminster Confession Vraag 90 Lees jou Bybel bid elke dag! 31 Mei 201831 Mei 2018 Vraag 90: Hoe moet die Woord van God gelees word, sodat dit effektief kan word tot redding? Antwoord: Ons moet die Woord van God bestudeer met ywer, voorbereiding en gebed,…
Westminster Confession Vraag 88-89 Die Woord alleen! 25 Mei 2018 Vraag 88: Wat is die uiterlike en gewone maniere waardeur Christus vir ons die voordele van verlossing gee? Antw: Die uiterlike en gewone maniere waardeur Christus vir ons die voordele…