Slaan oor na inhoud

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Visie
  • Belydenisse
  • Kontakbesonderhede

Kategorie: Openbaring

Openbaring

Openbaring 22:8-21. Moet aan niks verander nie!

27 Jun 202527 Jun 2025
Inleiding In die afsluiting van die boek Openbaring wil Johannes die erns van hierdie laaste boodskap beklemtoon. Hy het alles gesien en daarvan getuig. Dit is dus die waarheid en…
Openbaring

Openbaring 22:1-7. Die Lewende water

20 Jun 202519 Jun 2025
Inleiding Wanneer ons aan water dink, dink ons aan lewe. Vergelyk maar in jou verbeelding ʼn woestyn met ‘n groen, waterryke vallei. Aan die woestyn kant sien jy stof, dood,…
Openbaring

Openbaring 21:9-27. Die nuwe jerusalem

13 Jun 202523 Jun 2025
Inleiding Die gedeelte begin met ʼn soortgelyke beeld as in hoofstuk 5 waar Johannes hoor van die Leeu van Juda wat waardig sal wees om die boekrol oop te maak…
Openbaring

Openbaring 21:1-8. Die Nuwe Hemel en aarde

6 Jun 202510 Jun 2025
Inleiding Dit waarna elke gelowige uitsien het uiteindelik aangebreek! Elke gelowige is opgewek en het ʼn nuwe verheerlikte liggaam ontvang en sal nou verewig woon saam met God in Sy…
Openbaring

Openbaring 20:7-15. Satan word in die Hel gegooi!

30 Mei 20256 Jun 2025
Inleiding In Job word gevra wat ʼn goddelike man sal doen as alles van hom weggeneem word. Sal hy nog steeds die Here prys? Job antwoord hierdie vraag as hy…
Openbaring

Openbaring 20:1-6 Die duisendjaar vredesryk.

23 Mei 202523 Mei 2025
Inleiding Hierdie gedeelte in Openbaring is baie kontroversieel in die feit dat dit deur soveel teoloë verskillend geïnterpreteer word. Hier maak ons die eerste keer kennis met die binding van…
Openbaring

Openbaring 19:11-21. Christus op die witperd!

16 Mei 202516 Mei 2025
Inleiding In die voorafgaande hoofstukke het ons gesien hoe Babilon verwoes is en hoe God die Antichris en die tien konings gebruik het om haar te vernietig. In hierdie gedeelte…
Openbaring

Openbaring 19:1-10Die Bruilof!

9 Mei 20259 Mei 2025
Inleiding Ons kry in hierdie gedeelte twee temas, nl. die straf van die goddelose en die hemel wat God daaroor prys en die bruilof vir die gelowiges. Daar is dus…
Openbaring

Openbaring 18. Babilon verwoes!

2 Mei 202530 Apr 2025
Inleiding Die oordeel oor Babilon is nou gevel en ʼn reeks klaagliedere gaan op van diegene wat onder haar beheer en invloed was. Onthou steeds hoe Babilon in Openbaring 17:5…
Openbaring

Openbaring 17:12-18 Die tien konings en die dier.

25 Apr 202525 Apr 2025
Inleiding Ons gaan in hierdie inskrywing voort om die dier te beskryf. Ons het alreeds met die vorige inskrywing die prostituut identifiseer as enige wêreldmag of stelsel wat die mens…
Openbaring

Openbaring 17: 1-9. Die vrou en die dier

11 Apr 202512 Apr 2025
Inleiding Wat is prostitusie? Letterlik is dit wanneer mense in seksuele aktiwiteite betrokke raak vir betaling. Dit is ʼn wegbeweeg van God se ontwerp en plan vir ʼn man en…
Openbaring

Openbaring 16. Die wraakbakke word uitgegooi.

28 Mar 202528 Mar 2025
Inleiding In hierdie hoofstuk sien ons die effek van God se wraak. Dit is nie net dreigemente nie, maar word nou ʼn werklikheid wanneer die engele opdrag kry om die…
Openbaring

Openbaring 15: 1-5 Die sewe engele met wraakbakke!

21 Mar 202521 Mar 2025
Inleiding In die begin van hoofstuk 15 sien ons weer hoe twee groepe teenoor mekaar geplaas word, aan die een kant die oorwinnaars en aan die ander kant die wat…
Openbaring

Openbaring 14:14-20. Die Ongelowiges getrap in die parskuip.

14 Mar 202514 Mar 2025
Inleiding In jou ouerhuis of by die skool het jy dalk al gehoor dat ʼn ouer of onderwyser sê: “Ek praat nie weer nie.” Dit het gewoonlik beteken daar is…
Openbaring

Openbaring 14:6-13. Die drie engele.

7 Mar 20257 Mar 2025
Inleiding In hierdie gedeelte word die oordeel van God aangekondig deur drie engele. Ons was nou net op die berg Sion saam met diegene wat hulle self aan God toegewy…

Artikels navigasie

Ouer artikels

Kategorië

  • Bekendstelling
  • Daniël
  • Die klein profete
  • Dortse Leerreëls
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouerbegeleiding
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 587 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 49 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar

Die kommentaar is aan't laai...