Heidelbergse Kategismus Sondag 20 Die Heilige Gees se werking. 7 Jun 20197 Jun 2019 Vraag 53: Wat glo jy van die Heilige Gees? Antwoord: Ten eerste is Hy saam met die Vader en die Seun ware en ewige God. Ten tweede is Hy ook…
Heidelbergse Kategismus Vraag 52 Hy gaan oordeel! 31 Mei 201931 Mei 2019 Hoe word jy getroos deur die wederkoms van Christus om die lewendes en die dooies te oordeel? Antwoord: Dat ek in alle droefheid en vervolging dieselfde Persoon met gespanne verwagting…
Heidelbergse Kategismus Sondag 19. Hy regeer! 24 Mei 201924 Mei 2019 Vraag 50: Waarom word daar bygevoeg: en sit aan regterhand van God? Antwoord: Christus het na die hemel opgevaar sodat Hy Hom daar as die Hoof van sy Christelike kerk…
Heidelbergse Kategismus Waar is Christus? 17 Mei 201916 Mei 2019 Vraag 47: Is Christus dan nie by ons tot die einde van die wêreld soos Hy ons beloof het nie? Antwoord: Christus is ware mens en ware God. Wat sy…
Heidelbergse Kategismus Sondag 18 Hy is oral?! 10 Mei 201910 Mei 2019 Vraag 46: Wat verstaan jy onder: wat opgevaar het na die hemel? Antwoord: Christus is voor die oë van sy dissipels van die aarde af na die hemel opgeneem en…
Heidelbergse Kategismus Vraag 43 Die ou mens is dood!? 3 Mei 2019 Watter nut verkry ons nog verder uit die offer en dood van Christus aan die kruis? Antwoord: Deur sy krag word ons ou mens saam met Hom gekruisig, gedood en…
Heidelbergse Kategismus Sondag 16 Die dood is oorwin! 26 Apr 2019 Vraag 40: Waarom was dit noodsaaklik dat Christus Hom tot in die dood toe verneder het? Antwoord: Weens die geregtigheid en waarheid van God kon nie anders as deur die…
Heidelbergse Kategismus Sondag 15. Jesus het gely! 12 Apr 201913 Mar 2022 Vraag 37: Wat verstaan jy onder die woordjie: gely? Antwoord: Dat Christus na liggaam en siel tydens sy hele lewe op aarde, maar veral aan die einde daarvan die toorn…
Heidelbergse Kategismus Vraag 36 Middelaar! 5 Apr 2019 Vraag 36: Watter nut verkry jy uit die heilige ontvangenis en geboorte van Christus? Antwoord: Dat Hy ons Middelaar is, en met sy onskuld en volkome heiligheid my sonde waarin…
Heidelbergse Kategismus Sondag 14 Waarlik God en waarlik mens! 29 Mar 2019 Vraag 35: Wat beteken: wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria? Antwoord: Dat die ewige Seun van God, wat ware en ewige God is…