Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie
Westminster Confession

Sondag 13. ‘n Seun en dogter van die Vader

1 Mar 2019
Vraag 33: Waarom word Christus die eniggebore Seun van God genoem terwyl ons tog ook kinders van God is? Antwoord: Omdat alleen Christus die ewige natuurlike Seun van God is, terwyl…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 32 Koning, priester en profeet

22 Feb 201922 Feb 2019
Waarom word jy 'n Christen genoem? Antwoord: Omdat ek deur die geloof 'n lid van Christus is en daardeur deel aan sy salwing het sodat ek sy Naam kan bely,…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 12 Jesus, alles wat ons nodig het!

15 Feb 2019
Vraag 31: Waarom word Hy Christus, wat Gesalfde beteken, genoem? Antwoord: Omdat Hy deur God die Vader bestem en aangestel en met die Heilige Gees gesalf is tot ons hoogste…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 11. Net een Verlosser.

8 Feb 201913 Mar 2022
Vraag 29: Waarom word die Seun van God genoem: Jesus, wat Verlosser beteken?  Antwoord: Omdat Hy ons van al ons sondes verlos en by niemand anders enige saligheid te soek…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 10. God se voorsienigheid!

1 Feb 20191 Feb 2019
Vraag 27: Wat verstaan jy onder die voorsienigheid van God? Antwoord: Die almagtige en oral teenwoordige krag van God, waardeur Hy hemel en aarde en al die skepsels asof met…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 9. My Vader, die Skepper.

25 Jan 2019
Vraag 26: Wat glo jy as jy sê: Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde? Antwoord: Ek glo dat die ewige…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 8 Vader, Seun en Heilige Gees

18 Jan 2019
Vraag 24: Hoe word hierdie artikels ingedeel? Antwoord: In drie dele: die eerste handel oor God die Vader en ons skepping; die tweede oor God die Seun en ons verlossing;…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 7: Glo jy werklik?

11 Jan 201911 Jan 2019
Vraag 20: Word al die mense dan weer deur Christus salig soos hulle deur Adam verlore gegaan het? Nee; maar slegs die wat deur 'n ware geloof in Hom ingelyf…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 4. Barmhartig of Regverdig?

9 Nov 20189 Nov 2018
Vraag 9: Doen God die mens dan nie onreg aan as Hy in sy wet van hom eis wat hy tog nie kan doen nie? Antwoord: Nee, want God het…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 3 Wie se skuld is dit?

2 Nov 20188 Nov 2018
Vraag 6: Het God die mens dan so sondig en verkeerd geskep? Antwoord: Nee, God het die mens goed en na sy ewebeeld geskep. Dit beteken: in ware geregtigheid en…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 586 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 48 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...