Heidelbergse Kategismus Vraag 65. Preek vir dooies? 25 Okt 2019 Terwyl ons slegs deur die geloof deel aan Christus en al sy weldade kry, waar kom so 'n geloof dan vandaan? Antwoord: Die Heilige Gees werk dit in ons harte…
Heidelbergse Kategismus Vraag 64: ‘n Appelboom met perskes? 18 Okt 201918 Okt 2019 Maar maak hierdie leer nie mense onverskillig en roekeloos nie? Antwoord: Nee, want dit is onmoontlik dat 'n mens wat deur 'n ware geloof in Christus ingeplant is, nie vrugte…
Heidelbergse Kategismus Sondag 24 Al my goeie dade! 11 Okt 2019 Vraag 62: Maar waarom kan ons goeie werke nie die geregtigheid voor God of 'n deel daarvan wees nie? Antwoord: Omdat die geregtigheid wat voor die oordeel van God kan…
Heidelbergse Kategismus Sondag 23 Wat het ek gedoen om dit te verdien? 4 Okt 2019 Vraag 59: Maar wat baat dit jou nou dat jy dit alles glo? Antwoord: Dat ek in Christus voor God geregverdig en 'n erfgenaam van die ewige lewe is. Vraag…
Heidelbergse Kategismus Vraag 58: Hoe gaan dit in die Hemel wees? 13 Sep 201913 Sep 2019 Watter troos skep jy uit die artikel van die ewige lewe? Antwoord: Dat, aangesien ek nou alreeds die begin van die ewige vreugde in my hart ervaar, ek na hierdie…
Heidelbergse Kategismus Sondag 22 ‘n Lewe wat nooit eindig nie?! 6 Sep 20196 Sep 2019 Vraag 57: Watter troos gee die opstanding van die liggaam aan jou? Antwoord: Dat nie alleen my siel na hierdie lewe dadelik tot Christus, sy Hoof, opgeneem sal word nie,…
Heidelbergse Kategismus Vraag 56 My beker loop oor! 23 Aug 2019 Wat glo jy van die vergewing van die sondes? Antwoord:. Dat God, op grond van die voldoening van Christus, aan al my sondes en ook my sondige aard waarteen ek…
Heidelbergse Kategismus Vraag 55 Kerk familie? 16 Aug 2019 Antwoord: Ten eerste dat die gelowiges, almal saam en elkeen afsonderlik, as lede met die Here Christus gemeenskap en aan al sy skatte en gawes deel het. Ten tweede dat…
Heidelbergse Kategismus Vraag 54 Wat is die Kerk? 9 Aug 201910 Aug 2019 Sondag 21 Vraag 54: Wat glo jy van die heilige, algemene, Christelike kerk? Antwoord: Dat die Seun van God uit die hele menslike geslag vir Hom 'n gemeente wat tot…
Heidelbergse Kategismus Sondag 20 Die Heilige Gees se werking. 7 Jun 20197 Jun 2019 Vraag 53: Wat glo jy van die Heilige Gees? Antwoord: Ten eerste is Hy saam met die Vader en die Seun ware en ewige God. Ten tweede is Hy ook…