Die Klein Profete Sefanja 1 20 Jan 202320 Jan 2023 Agtergrond Sefanja was ʼn profeet in die tyd toe Josia koning van Juda was ongeveer 641-610 v.C. Josia volg sy vader en oupa, wat albei goddelose konings was, op. Sy…
Die Klein Profete Haggai 2 25 Nov 202225 Nov 2022 Inleiding ‘n Profeet is ʼn boodskapper van God vir die tyd waarin hy lewe, maar ook vir die mense van die toekoms. So is die boodskap van Haggai vir elke…
Die Klein Profete Haggai 1 18 Nov 202218 Nov 2022 Inleiding Ons het alreeds in Sagaria met die goewerneur, Serubbabel, en Josua die hoëpriester kennis gemaak. Hierdie was twee godvresende manne wat tot eer van God wou lewe. Die volk…
Die Klein Profete Sagaria 14 11 Nov 202210 Nov 2022 Inleiding In hierdie hoofstuk word die eindtye aangekondig. Daar is baie dinge aangaande hierdie tye wat vir die gelowige onseker is, maar een saak staan vas, dit gaan verseker kom…
Die Klein Profete Sagaria 13 4 Nov 2022 Inleiding Ons het in die vorige blog aangetoon dat daar ʼn dag sal aanbreek waarop die Jode berou sal hê oor die moord op Christus. Hierdie is ʼn dag wat…
Die Klein Profete Sagaria 12 28 Okt 202228 Okt 2022 Inleiding Hierdie gedeelte is van toepassing op God se volk. Eerstens is die boodskap spesifiek vir die Joodse volk en kan die lyn regdeur getrek word na die boodskap vir…
Die Klein Profete Sagaria 11 21 Okt 202220 Okt 2022 Inleiding Jou dade het gevolge. Tot dusver het die profeet die volk opgeroep tot bekering en herstel belowe as hulle gehoorsaam sou wees. Hier begin die profeet egter vernietiging en…
Die Klein Profete Sagaria 10 14 Okt 202214 Okt 2022 Inleiding Niemand kan sonder kos lewe nie. Sonder water kan niks groei nie en sal daar geen voedsel vir mens of dier wees nie. Ons kan nie water vervaardig nie…
Die Klein Profete Sagaria 9 7 Okt 20227 Okt 2022 Inleiding Die God van Israel is ‘n jaloerse God en het bemoeienis met Sy volk, Israel, gemaak om aan hulle Sy verordeninge bekend te maak deur Sy profete. God het…
Die Klein Profete Sagaria 8 30 Sep 202230 Sep 2022 Inleiding Dit is ongelooflik om te sien hoe God die volk straf vir hulle volgehoue sonde en dat dit dan ook God is wat die volk se toestand sal verander.…