Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie
Die Klein Profete

Miga 3

31 Mar 2023
Inleiding Is dit goed om die Here te dien? Is daar voordeel vir jou en vir jou huis as julle doen wat God van jou vra? Is dit ʼn vraag…
Die Klein Profete

Miga 2

24 Mar 202324 Mar 2023
Inleiding Die profeet wys die Jode in hierdie hoofstuk sterk tereg. Sy grootste teregwysing gaan aan die leiers en die manne met mag en finansiële vermoëndheid. Hul hele lewe word…
Die Klein Profete

Miga 1

17 Mar 202317 Mar 2023
Inleiding Miga is ʼn profeet tydens een van Israel se goddeloosste konings, Agas, en een van die beter konings, Hiskia. Gedurende hierdie tye sou hy ʼn boodskap van God hê…
Die Klein Profete

Nahum 2 en 3

10 Mar 202310 Mar 2023
Inleiding Die profesie van Nahum gebruik beeldryke taal om die verowering van Nineve aan te kondig. Met hierdie beelde word duidelik gewys dat God magtiger as enige mag is. Maak…
Die Klein Profete

Nahum 1

3 Mar 20233 Mar 2023
InleidingDie boek Nahum is ‘n profesie teen Nineve, deur die profeet Nahum, ʼn Elkosiet. Jerome, een van die kerkvaders, vertel ons dat ʼn Elkosiet van die dorp Elko kom wat…
Die Klein Profete

Habakuk 3

24 Feb 202324 Feb 2023
Inleiding Die mense vir wie hy profeteer se ballingskap is voor die deur. God se straf is onafwendbaar en seker. Habakuk het dit aangekondig en die mense gewaarsku. Die Woord…
Die Klein Profete

Habakuk 2

17 Feb 202317 Feb 2023
Inleiding Daar is baie vrae aangaande God. Sommige is vrae deur mense wat opreg na God se antwoorde soek en ander is meer in die vorm van ‘n aanklag, amper…
Die Klein Profete

Habakuk 1

10 Feb 202310 Feb 2023
Inleiding Habakuk begin om ʼn pleidooi voor God te lewer. Die Jode het God verlaat en is besig om goddeloos te handel en as gevolg hiervan is daar ʼn wetteloosheid…
Die Klein Profete

Sefanja 3

3 Feb 20233 Feb 2023
Inleiding In Sefanja 3 word van twee groepe mense vertel. Diegene wat God nie gevrees het nie en diegene wat in nederigheid en in ootmoed op Hom vertrou het. Wanneer…
Die Klein Profete

Sefanja 2

27 Jan 20233 Feb 2023
Inleiding In hoofstuk 2 gaan Sefanja voort om die straf van die Here aantekondig teenoor diegene wat Hom nie erken het nie. Dit is vas en seker en toon aan…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 586 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 48 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...