Kinderbybel Hanna bid vir n Baba 13 Jun 202513 Jun 2025 Daar was ’n man met die naam Elkana. Hy het twee vroue gehad. Die een se naam was Hanna, en die ander een se naam was Peninna. Peninna het kinders…
Kinderbybel Boas trou met Rut 6 Jun 20256 Jun 2025 Naomi het vir Rut gesê: “Boas is familie van ons. Hy is een wat vir ons kan sorg.” Sy het vir Rut gesê om haarself te was, te salf en…
Kinderbybel Naomi en Rut 30 Mei 20256 Jun 2025 Daar was ’n man met die naam Elimeleg. Hy het saam met sy vrou Naomi en hul twee seuns van Betlehem na Moab getrek, omdat daar ’n hongersnood in Betlehem…
Kinderbybel Simson en delila 23 Mei 202523 Mei 2025 Simson het ’n vrou met die naam Delila liefgekry. Die Filistynse leiers het na haar toe gekom en gesê:“Vind uit waarin Simson se krag lê, sodat ons hom kan vasbind…
Kinderbybel Simson en die Leeu 16 Mei 202516 Mei 2025 Simson het eendag in die dorp Timna ’n Filistynse meisie gesien. Hy het vir sy pa en ma gesê:“Ek wil met haar trou.” Hulle het gevra:“Is daar nie iemand van…
Kinderbybel Simson se ouers 9 Mei 20259 Mei 2025 Die Israeliete het dinge gedoen wat verkeerd was en daarom het die Here hulle vir veertig jaar oorgegee aan hul vyande, die Filistyne. Daar was ’n man met die naam…
Kinderbybel Gideon wen met 300 man. 2 Mei 202530 Apr 2025 Daardie nag het die Here vir Gideon gesê: “Staan op, gaan af na die kamp toe, want Ek gee dit in jou hand. As jy bang is, neem jou dienaar…
Kinderbybel Gideon vra n teken. 25 Apr 202525 Apr 2025 Gideon het geweet die Midianiete kom weer om hulle aan te val. Hulle het 'n groot leër gehad en in die vallei kamp opgeslaan. Gideon wou seker maak God sal…
Kinderbybel God roep vir Gideon 11 Apr 202525 Apr 2025 Die Israeliete het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here. Toe het die Here hulle vir sewe jaar lank in die hand van die Midianiete oorgegee. Die…
Kinderbybel Josua se Laaste Boodskap 28 Mar 202528 Mar 2025 Josua het al die stamme van Israel by Sigem bymekaar laat kom. Hy het met hulle gepraat oor God se groot dade: "Die Here het julle voorvaders uit Egipte verlos.…