Slaan oor na inhoud

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Visie
  • Belydenisse
  • Kontakbesonderhede

Kategorie: Kinderbybel

Stap saam met jou kinders deur ‘n aantal hoofmomente in die Woord

Kinderbybel

Ragab en die verkenners

28 Feb 202528 Feb 2025
Josua, die seun van Nun, was nou die leier van die Israeliete. Josua het twee verkenners in die geheim gestuur en gesê: “Gaan kyk na die land en die stad…
Kinderbybel

Moses sterf

21 Feb 202521 Feb 2025
Die Israeliete was nou in die land van Moab. Eendag het die Here vir Moses gesê om die berg Nebo uit te klim. Toe Moses bo kom, het die Here…
Kinderbybel

Bileam en die donkie.

14 Feb 2025
Koning Balak van Moab was bang vir die Israeliete, want hulle was ’n groot volk. Hy het mense na ‘n man met die naam Bileam gestuur en hom gevra om…
Kinderbybel

Die Koperslang

7 Feb 20257 Feb 2025
Die Israeliete het verder deur die woestyn gereis. Maar hulle het moedeloos geword en begin kla. Hulle het gesê: “Hoekom het Moses ons uit Egipte uitgelei? Hier is nie kos…
Kinderbybel

Aaron en Mirjam Teen Moses

31 Jan 2025
Op ’n dag het Miriam en Aäron, die suster en broer van Moses, begin kla oor hom. Hulle was nie net ontevrede omdat God net met Moses gepraat het nie,…
Kinderbybel

Die Kwartels

24 Jan 202526 Feb 2025
Die Israeliete het deur die woestyn gereis. Maar hulle het begin kla omdat dinge nie gegaan het soos hulle dit wou hê nie. Hulle het gesê dat hulle moeg was…
Kinderbybel

Die goue kalf

17 Jan 202517 Jan 2025
Moses was lank op die berg saam met God. God het vir Moses gesê hoe die mense vir Hom moet lewe en Hy het ook vir Moses die kliptafels met…
Kinderbybel

Die Tien gebooie

6 Des 20246 Des 2024
God sou weer op die berg met Moses praat en Hy het vir Moses gesê om die mense voor te berei.“Was julle klere en wees gereed, want oor drie dae…
Kinderbybel

Die Oorwinning oor die Amalekiete

29 Nov 202429 Nov 2024
Op 'n dag het die Amalekiete gekom om teen die Israeliete te veg. Moses het vir Josua geroep en gesê: "Josua, kies ’n paar manne en gaan veg teen die…
Kinderbybel

Water uit die Rots.

22 Nov 202421 Nov 2024
Die Israeliete het deur die woestyn gereis. Hulle het by ‘n plek gekom wat Refidim genoem word, maar daar was geen water om te drink nie. Die mense het na…
Kinderbybel

God gee manna vir die Israeliete

15 Nov 202414 Nov 2024
Die Israeliete het verder deur die woestyn getrek nadat hulle uit Egipte gevlug het. Die hele volk het honger geword, en hulle het teen Moses en Aäron begin kla. Hulle…
Kinderbybel

God maak ’n pad deur die see

8 Nov 2024
Die Israeliete het uit Egipte getrek, waar hulle vir so lank slawe was, want God het hulle vrygemaak. Maar toe hulle by die Rooi See kom, was daar ’n groot…
Kinderbybel

Die tiende plaag

1 Nov 20248 Nov 2024
God het nou al nege plae gestuur om vir Farao te wys dat Hy regtig kragtig is. Maar Farao het elke keer sy hart verhard en geweier om die Israeliete…
Kinderbybel

God stuur Plae!

25 Okt 202425 Nov 2024
God het vir Moses gestuur om vir Farao, die koning van Egipte, 'n belangrike boodskap te gee. God wou hê dat  Farao die Israeliete, sy volk, moes vrylaat. Maar Farao…
Kinderbybel

Moses en die Brandende bos.

18 Okt 202418 Okt 2024
Eendag was Moses soos gewoonlik besig om skape in die veld op te pas. Meteens sien Moses ‘n bos wat aan die brand is, maar die bos het nie uitgebrand…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Kategorië

  • Bekendstelling
  • Daniël
  • Die klein profete
  • Dortse Leerreëls
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouerbegeleiding
  • Westminster Confession
  • Die doop
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 588 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 50 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
Die kommentaar is aan't laai...