Slaan oor na inhoud

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Visie
  • Belydenisse
  • Kontakbesonderhede

Kategorie: Kinderbybel

Stap saam met jou kinders deur ‘n aantal hoofmomente in die Woord

Kinderbybel

Die jong profeet

7 Nov 20257 Nov 2025
Toe koning Jerobeam koning van Israel geword het, het hy nie meer die Here gedien nie. Hy het twee goue kalwers gemaak en vir die volk gesê: “Hier is jou…
Kinderbybel

Israel word in twee verdeel.

31 Okt 202513 Aug 2026
Toe koning Salomo oud geword het, het sy vroue sy hart van die Here af laat wegdraai. Hy het ander gode begin dien en nie meer heeltemal aan die Here…
Kinderbybel

Salomo bou vir die Here ‘n huis

24 Okt 202524 Okt 2025
Koning Salomo het besluit om vir die Here ‘n tempel te bou. Sy pa, Dawid, sou dit baie graag self wou doen, maar God het vir hom gesê dat sy…
Kinderbybel

Twee vroue stry!

17 Okt 202517 Okt 2025
Twee vroue het na koning Salomo toe gekom. Hulle het by hom gestaan, en die een vrou het gesê:“Ag, my heer, ek en hierdie vrou woon in dieselfde huis. Ek…
Kinderbybel

Salomo word Koning.

10 Okt 202510 Okt 2025
Na Dawid het sy seun Salomo koning geword. Koning Salomo het na Gíbeon toe gegaan om offers te bring, want dit was die belangrikste offerplek. Hy het daar duisend brandoffers…
Kinderbybel

Die dood van Absalom.

3 Okt 20253 Okt 2025
Dawid het sy manne bymekaar geroep en hulle in drie groepe verdeel om teen Israel te veg. Hy het vir Joab, Abisai en Itai oor die groepe aangestel. Dawid wou…
Kinderbybel

Dawid en Batseba.

19 Sep 202519 Sep 2025
Een aand het Dawid op die dak van sy huis geloop. Hy het ’n vrou sien bad, en sy was baie mooi. Dawid het mense gestuur om te vra wie…
Kinderbybel

Ussa sterf!

12 Sep 202526 Sep 2025
Dawid het al die manne van Israel bymekaar gemaak om die ark van God na Jerusalem terug te bring. Hulle het die ark op ’n nuwe wa gesit en dit…
Kinderbybel

Dawid word koning.

5 Sep 20255 Sep 2025
Ná Saul se dood het Dawid die Here gevra:“Moet ek optrek na een van die stede van Juda?” Die Here het gesê:“Trek op.” Dawid het gevra:“Waarheen?”En die Here het gesê:“Na…
Kinderbybel

Dawid spaar Saul se lewe.

29 Aug 202529 Aug 2025
Dawid moes vir Saul vlug. Saul het met sy manne agter hom aangegaan om hom dood te maak. Eenkeer het Saul in ’n grot ingegaan om uit te rus. Maar…
Kinderbybel

Saul is jaloers

22 Aug 202526 Aug 2025
Ná Dawid vir Goliat verslaan het, het Saul hom in sy diens geneem. Van daardie dag af het Dawid by Saul gebly. Jonatan, Saul se seun, het baie lief geraak…
Kinderbybel

Dawid en Goliat

15 Aug 202515 Aug 2025
Die Filistyne het oorlog gemaak teen Israel. Die twee leërs het aan twee kante van ’n vallei gestaan. ’n Man met die naam Goliat, ’n reuse Filistyn, het elke dag…
Kinderbybel

Samuel salf Dawid

8 Aug 202513 Aug 2025
Die Here het vir Samuel gesê:“Hoekom treur jy nog oor Saul? Ek het hom as koning verwerp. Vat jou horing met olie en gaan na Isai van Betlehem. Ek het…
Kinderbybel

Saul sondig

1 Aug 20252 Aug 2025
Saul en sy soldate was in Gilgal. Die Filistyne het teen hulle opgestaan met baie soldate, perde en strydwaens. Die Israeliete het bang geword en in grotte en gate gaan…
Kinderbybel

Die volk wil ‘n koning hê

27 Jun 202528 Jul 2025
Samuel het as leier en profeet van Israel opgetree, en toe hy oud geword het, het hy sy seuns as leiers oor Israel aangestel. Maar hulle het nie die regte…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Kategorië

  • Bekendstelling
  • Daniël
  • Die klein profete
  • Dortse Leerreëls
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouerbegeleiding
  • Westminster Confession
  • Die doop
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 588 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 50 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
Die kommentaar is aan't laai...