Kinderbybel Israel word in twee verdeel. 31 Okt 202531 Okt 2025 Toe koning Salomo oud geword het, het sy vroue sy hart van die Here af laat wegdraai. Hy het ander gode begin dien en nie meer heeltemal aan die Here…
Kinderbybel Salomo bou vir die Here ‘n huis 24 Okt 202524 Okt 2025 Koning Salomo het besluit om vir die Here ‘n tempel te bou. Sy pa, Dawid, sou dit baie graag self wou doen, maar God het vir hom gesê dat sy…
Kinderbybel Twee vroue stry! 17 Okt 202517 Okt 2025 Twee vroue het na koning Salomo toe gekom. Hulle het by hom gestaan, en die een vrou het gesê:“Ag, my heer, ek en hierdie vrou woon in dieselfde huis. Ek…
Kinderbybel Salomo word Koning. 10 Okt 202510 Okt 2025 Na Dawid het sy seun Salomo koning geword. Koning Salomo het na Gíbeon toe gegaan om offers te bring, want dit was die belangrikste offerplek. Hy het daar duisend brandoffers…
Kinderbybel Die dood van Absalom. 3 Okt 20253 Okt 2025 Dawid het sy manne bymekaar geroep en hulle in drie groepe verdeel om teen Israel te veg. Hy het vir Joab, Abisai en Itai oor die groepe aangestel. Dawid wou…
Kinderbybel Dawid en Batseba. 19 Sep 202519 Sep 2025 Een aand het Dawid op die dak van sy huis geloop. Hy het ’n vrou sien bad, en sy was baie mooi. Dawid het mense gestuur om te vra wie…
Kinderbybel Ussa sterf! 12 Sep 202526 Sep 2025 Dawid het al die manne van Israel bymekaar gemaak om die ark van God na Jerusalem terug te bring. Hulle het die ark op ’n nuwe wa gesit en dit…
Kinderbybel Dawid word koning. 5 Sep 20255 Sep 2025 Ná Saul se dood het Dawid die Here gevra:“Moet ek optrek na een van die stede van Juda?” Die Here het gesê:“Trek op.” Dawid het gevra:“Waarheen?”En die Here het gesê:“Na…
Kinderbybel Dawid spaar Saul se lewe. 29 Aug 202529 Aug 2025 Dawid moes vir Saul vlug. Saul het met sy manne agter hom aangegaan om hom dood te maak. Eenkeer het Saul in ’n grot ingegaan om uit te rus. Maar…
Kinderbybel Saul is jaloers 22 Aug 202526 Aug 2025 Ná Dawid vir Goliat verslaan het, het Saul hom in sy diens geneem. Van daardie dag af het Dawid by Saul gebly. Jonatan, Saul se seun, het baie lief geraak…