Die Klein Profete Jona 1 12 Mei 2023 Inleiding God wil vir Jona gebruik as ʼn profeet in Nineve. Nineve was ʼn goddelose stad en deel van die land van die Assiriërs. Hierdie volk was ʼn wrede volk…
Die Klein Profete Miga 7 5 Mei 20235 Mei 2023 Inleiding In die boek Miga het ons ʼn profeet leer ken wat aan die volk moes vertel dat God hulle gaan straf. Dat hulle sondig is en nie doen wat…
Die Klein Profete Miga 6 28 Apr 202328 Apr 2023 Inleiding Het jy al ooit gedink dat jy eerder met ʼn klip kan praat as met mense, aangesien niemand na jou luister nie? Miga, net soos talle profete voor hom,…
Die Klein Profete Miga 5 21 Apr 202321 Apr 2023 Inleiding Die hooftema van Miga 5 is Jesus Christus, die koning wat sou kom. Dit is die profesie wat dit duidelik maak dat ʼn gans ander heerser na vore sal…
Die Klein Profete Miga 4 14 Apr 202314 Apr 2023 Inleiding Hier begin Miga te skryf aan die oorblyfsel wat aan die Here getrou is. Hy wil hulle moed gee dat God weer herstel sal bring. “Daar kom ‘n tyd”,…
Die Klein Profete Miga 3 31 Mar 2023 Inleiding Is dit goed om die Here te dien? Is daar voordeel vir jou en vir jou huis as julle doen wat God van jou vra? Is dit ʼn vraag…
Die Klein Profete Miga 2 24 Mar 202324 Mar 2023 Inleiding Die profeet wys die Jode in hierdie hoofstuk sterk tereg. Sy grootste teregwysing gaan aan die leiers en die manne met mag en finansiële vermoëndheid. Hul hele lewe word…
Die Klein Profete Miga 1 17 Mar 202317 Mar 2023 Inleiding Miga is ʼn profeet tydens een van Israel se goddeloosste konings, Agas, en een van die beter konings, Hiskia. Gedurende hierdie tye sou hy ʼn boodskap van God hê…
Die Klein Profete Nahum 2 en 3 10 Mar 202310 Mar 2023 Inleiding Die profesie van Nahum gebruik beeldryke taal om die verowering van Nineve aan te kondig. Met hierdie beelde word duidelik gewys dat God magtiger as enige mag is. Maak…
Die Klein Profete Nahum 1 3 Mar 20233 Mar 2023 InleidingDie boek Nahum is ‘n profesie teen Nineve, deur die profeet Nahum, ʼn Elkosiet. Jerome, een van die kerkvaders, vertel ons dat ʼn Elkosiet van die dorp Elko kom wat…