Die Klein Profete Hosea 14 2 Feb 20242 Feb 2024 Inleiding ʼn Tyd van afvalligheid – is verseker ʼn goeie titel vir die tyd van vandag. Tog as jy boeke van predikante van die vorige eeu lees, word dieselfde beskrywing…
Die Klein Profete Hosea 13 26 Jan 202426 Jan 2024 Inleiding Wie of wat bepaal my en jou lot? Dit klink dalk na ʼn eenvoudige vraag en Christene sal dit sommer vinnig en maklik beantwoord met die kennis dat dit…
Die Klein Profete Hosea 12 19 Jan 202419 Jan 2024 Inleiding Wie is jy? So dikwels moet ons vraelyste invul waarop die vraag rondom ons identiteit in ons geloof gevra word. Moslem, Hindu, Christen, ateïs, ... is deel van die…
Die Klein Profete Hosea 11 8 Des 202328 Jan 2024 Inleiding Hosea 11 is ʼn liefdesbrief. Nie die moderne weergawe van soetsappige, oppervlakkige liefde wat net uitgestort word op die mooiste en die waardevolste en vergaan sodra dit enige weerstand…
Die Klein Profete Hosea 10 1 Des 20231 Des 2023 Inleiding Die profeet beskryf Israel as ʼn “welige wingerdstok”. Hierdie land wat God aan Israel beloof het sou ʼn land wees wat oorloop van melk en heuning. Dit sou ʼn…
Die Klein Profete Hosea 9 24 Nov 202324 Nov 2023 Inleiding In hierdie hoofstuk maak God dit duidelik dat Hy verwag dat sy volk, aan Hom getrou moet wees, soos wat ʼn eggenoot verwag dat sy/haar eggenoot getrou moet wees.…
Die Klein Profete Hosea 8 17 Nov 202317 Nov 2023 Inleiding ʼn Basuin word geblaas in Israel. God se profeet word beskryf as ʼn man wat op ʼn basuin blaas, beslis ʼn raak beskrywing van gelowiges deur die eeue. God…
Die Klein Profete Hosea 7 10 Nov 202310 Nov 2023 Inleiding God vergelyk homself met ʼn dokter wat besig is om Israel te genees. Hoe meer hy met die pasiënt werk hoe meer kom al die probleme wat nie opsigtelik…
Die Klein Profete Hosea 6 3 Nov 20234 Nov 2023 Inleiding God speel nie met sonde in die lewens van sy kinders nie. Hy weet wat die uiteinde van sonde is en waarsku telkens sy kinders daarteen. Wanneer hulle nie…
Die Klein Profete Hosea 5 27 Okt 202327 Okt 2023 InleidingDie profeet begin om elke deel van die huis van Israel aan te spreek. Van die priester tot by die koning en sy huis. Dit was juis die priesters en…