Slaan oor na inhoud

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Visie
  • Belydenisse
  • Kontakbesonderhede

Kategorie: Die Klein Profete

Die Klein Profete

Joël 2

15 Sep 202315 Sep 2023
Inleiding Hierdie gedeelte begin met God wat Sy wraak aankondig. Lank genoeg het Hy hulle oorgesien, nou sou daar ʼn besliste verwoesting oor hulle kom. Die profeet word gestuur om…
Die Klein Profete

Joel 1

8 Sep 20238 Sep 2023
Inleiding Die boek Joel kan ons nie in ʼn spesifieke tydperk plaas nie aangesien geen regeerder in die boek genoem word nie. Daar word wel koninkryke genoem, maar selfs dit…
Die Klein Profete

Amos 9

1 Sep 20231 Sep 2023
Inleiding Die straf van Israel word weereens aangekondig en God maak dit duidelik dat niks en niemand vanuit sy beheer kan wegvlug nie. Hierdie wêreld is vervloek met sonde en…
Die Klein Profete

Amos 8

25 Aug 202325 Aug 2023
Inleiding Hoe ingelig is mense vandag? Ons kan sekerlik sê dat die meeste mense weet wat is gesond om te eet en hoe om na hul gesondheid om te sien,…
Die Klein Profete

Amos 7

18 Aug 202318 Aug 2023
InleidingDit is belangrik om te weet, voor ons hierdie gedeelte in diepte bespreek, dat God nie ʼn God is wat van gedagte verander of berou het nie. Numeri 23:19 God…
Die Klein Profete

Amos 6

11 Aug 202311 Aug 2023
Inleiding Amos skuif nou die fokus weg van die stam Israel na Juda. Ook Juda word nou ingesluit by die oordeel van God. Die hoofstuk skok jou soos die bergpredikasie…
Die Klein Profete

Amos 5

4 Aug 20234 Aug 2023
Inleiding Straf en genade is die tema van Amos 5. God kondig sy straf aan, maar wys ook sy genade deur weereens ʼn oproep tot die volk te rig, dat…
Die Klein Profete

Amos 4

28 Jul 2023
Inleiding Die misbruik van mag en aansien en rykdom is die tema van Amos 4. Amos gaan vanaf Hoofstuk 3:15 voort om ook die rykes aan te spreek. Hulle wat…
Die Klein Profete

Amos 3

21 Jul 202322 Jul 2023
InleidingAmos roep die tien stamme van Israel op om te luister na die boodskap wat hy van God ontvang het, hierdie almagtige God wat hulle bevry het van slawerny. Petrus,…
Die Klein Profete

Amos 2

23 Jun 2023
Inleiding Amos se eerste aanklag in hoofstuk twee is teen die mense van Moab. Moab is uit die nageslag van Lot en dus familie van Abraham. Abraham was dan ook…
Die Klein Profete

Amos 1

16 Jun 202314 Jun 2023
Inleiding Daar was niks besonders aan Amos nie. Hy was ʼn gewone man, en het nie as ʼn profeet bekend gestaan nie, maar as ʼn herder. Die 2020 vertaling is…
Die Klein Profete

Obadja

9 Jun 20239 Jun 2023
Inleiding Die profeet wil dit baie duidelik stel dat die boodskap van God af kom. Hy herhaal dit twee keer dat hierdie boodskap van Jahwe (Here) kom en dat Hy…
Die Klein Profete

Jona 4

2 Jun 20232 Jun 2023
Inleiding Die afsluiting van die boek van Jona is ʼn tragiese uitbeelding van die mens van vandag. Jona is die spieëlbeeld van so baie van ons. Ons het die bekering…
Die Klein Profete

Jona 3

26 Mei 202326 Mei 2023
Inleiding Dit is baie duidelik dat Jona nie hierdie amp as profeet ontvang het a.g.v. sy eie getrouheid nie. God se genade skyn helder in die boek van Jona, asook…
Die Klein Profete

Jona 2

19 Mei 202320 Mei 2023
Inleiding Tot hiertoe het Jona nog net teen God sy vuis gebal en gedoen wat sy vlees begeer. Vir die eerste keer vind ons Jona in afhanklikheid van God. Jona…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Kategorië

  • Bekendstelling
  • Daniël
  • Die klein profete
  • Dortse Leerreëls
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouerbegeleiding
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 587 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 49 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar

Die kommentaar is aan't laai...