Daniel Daniël 7: 1-10 12 Sep 202526 Sep 2025 Inleiding In hoofstuk 7 lees ons van een van Daniël se visioene en alhoewel dit wat ons tot dusver in Daniël gelees het redelik duidelik was gaan ons nou oor…
Kinderbybel Ussa sterf! 12 Sep 202526 Sep 2025 Dawid het al die manne van Israel bymekaar gemaak om die ark van God na Jerusalem terug te bring. Hulle het die ark op ’n nuwe wa gesit en dit…
Kinderbybel Dawid word koning. 5 Sep 20255 Sep 2025 Ná Saul se dood het Dawid die Here gevra:“Moet ek optrek na een van die stede van Juda?” Die Here het gesê:“Trek op.” Dawid het gevra:“Waarheen?”En die Here het gesê:“Na…
Daniel Daniël 6 5 Sep 20254 Sep 2025 Inleiding Hierdie verhaal is seker een van die bekendste Bybelverhale en ons ken dit al van kleins af. Daniël wat in die leeukuil gegooi word vir sy geloof en gebede…
Kinderbybel Dawid spaar Saul se lewe. 29 Aug 202529 Aug 2025 Dawid moes vir Saul vlug. Saul het met sy manne agter hom aangegaan om hom dood te maak. Eenkeer het Saul in ’n grot ingegaan om uit te rus. Maar…
Daniel Daniel 5 29 Aug 202527 Aug 2025 Inleiding Ons het alreeds die uitleg van twee visioene of drome in Daniël gesien. Die eerste droom van die groot beeld wat deur die Rots verwoes is het aan Nebukadnesar…