Kinderbybel Elia op die berg Karmel 21 Nov 202520 Nov 2025 In die tyd van koning Agab het die volk van Israel die Here verlaat en die god Baäl begin dien. Die profeet Elia het vir koning Agab gesê dat daar…
Kinderbybel Elia die Profeet 14 Nov 202519 Jan 2026 Elia, die Tisbiet uit Gílead, het aan Agab gesê: “So waar as die Here, die God van Israel, leef, in wie se teenwoordigheid ek staan: daar sal hierdie jare geen…
Daniel Daniel 11:1-35 14 Nov 202514 Nov 2025 Inleiding Ons moet in hierdie gedeelte duidelik onderskeid maak tussen die voorspellings van mense en die openbaring van God aangaande die toekoms. God maak nie ʼn voorspelling aangaande die toekoms…
Kinderbybel Die jong profeet 7 Nov 20257 Nov 2025 Toe koning Jerobeam koning van Israel geword het, het hy nie meer die Here gedien nie. Hy het twee goue kalwers gemaak en vir die volk gesê: “Hier is jou…
Daniel Daniël 10 7 Nov 20257 Nov 2025 Inleiding Die interessante is dat hierdie gedeelte begin met die Joodse en heidense naam van Daniel. Dit laat die leser onmiddellik besef dat hierdie boodskap vir heidene en Jode bedoel…
Daniel Daniël 9: 20-25 31 Okt 202531 Okt 2025 Inleiding Hierdie gedeelte van Daniël word deur baie teoloë gesien as die moeilikste gedeelte in Daniël. Die tydperke en gebeure, letterlik en simbolies, kan verwarrend wees en baie wonder of…
Kinderbybel Israel word in twee verdeel. 31 Okt 202531 Okt 2025 Toe koning Salomo oud geword het, het sy vroue sy hart van die Here af laat wegdraai. Hy het ander gode begin dien en nie meer heeltemal aan die Here…
Kinderbybel Salomo bou vir die Here ‘n huis 24 Okt 202524 Okt 2025 Koning Salomo het besluit om vir die Here ‘n tempel te bou. Sy pa, Dawid, sou dit baie graag self wou doen, maar God het vir hom gesê dat sy…
Daniel Daniël 9:1-19 24 Okt 202528 Okt 2025 Inleiding Daniël het die boek van Jeremia geken en sekerlik gereeld bestudeer waarin hy ontdek het wat God se plan vir Israel en ook vir Babilon is. Jeremia 25:11 Hierdie…
Kinderbybel Twee vroue stry! 17 Okt 202517 Okt 2025 Twee vroue het na koning Salomo toe gekom. Hulle het by hom gestaan, en die een vrou het gesê:“Ag, my heer, ek en hierdie vrou woon in dieselfde huis. Ek…