Dortse Leerreels Is geloof uit genade? 18 Feb 2022 14- God gee die wil om te glo en die geloof self, in die mens; nie aangebied vir die mens se vrye keuse nie. So is die geloof dan 'n…
Dortse Leerreels Ek leef! 11 Feb 202211 Feb 2022 12- Die wedergeboorte is 'n magtige daad van God alleen, geen menslike bydrae nie. Dit is die wedergeboorte, die nuwe skepping, die opwekking uit die dood en die lewendmaking waarvan…
Dortse Leerreels Hy herskep! 4 Feb 20224 Feb 2022 11- God omskep die uitverkore mens na 'n nuwe mens deur Sy Gees se werking. Verder: wanneer God sy welbehae in die uitverkorenes tot uitvoering bring en die ware bekering…
Dortse Leerreels Geroep teenoor uitverkies. 28 Jan 20224 Feb 2022 9- Baie mense verwerp of steur hulle nie aan die Evangelie nie en bly daarom skuldig. Baie mense wat deur die bediening van die evangelie geroep is, kom nie na…
Dortse Leerreels In Hom is Rus en Vrede 21 Jan 20224 Feb 2022 Almal wat egter deur die evangelie geroep word, word in alle erns geroep. Want in alle erns en waarheid betuig God in sy Woord wat sy wil is: die geroepenes…
Dortse Leerreels Die Heilige Gees en die Woord 14 Jan 202214 Jan 2022 6- God het besluit om die mens salig te maak deur die Heilige Gees met die Evangelie van die Messias Wat nie deur die lig van die natuur of deur…
Dortse Leerreels Die wet wys tereg! 3 Des 20213 Des 2021 5- Die Wet vlek die sonde oop, maar bied geen uitweg nie. Net soos met die lig van die natuur, so is dit ook gesteld met die Tien Gebooie wat…
Dortse Leerreels Is ek goed? 26 Nov 2021 3- Alle mense word gebore, onwillig om hul totaal verdorwe natuur te verbeter Alle mense word daarom in sonde ontvang en as kinders van die toorn gebore, onbekwaam tot enigiets…
Dortse Leerreels Ek is skuldig! 19 Nov 202119 Nov 2021 3/4.1. Die mens is van die begin af na die beeld van God geskape. Verstandelik was hy toegerus met ware en heilsame kennis van sy Skepper en van geestelike sake.…
Dortse Leerreels Niemand kan God se besluite ongedaan maak nie! 12 Nov 202113 Nov 2021 9- God se besluit word van die begin tot einde van tyd uitgevoer deur God self en die kerk moet tot dan volhou. Hierdie raadsbesluit is die gevolg van God…