Westminster Confession Sondag 13. ‘n Seun en dogter van die Vader 1 Mar 2019 Vraag 33: Waarom word Christus die eniggebore Seun van God genoem terwyl ons tog ook kinders van God is? Antwoord: Omdat alleen Christus die ewige natuurlike Seun van God is, terwyl…
Heidelbergse Kategismus Vraag 32 Koning, priester en profeet 22 Feb 201922 Feb 2019 Waarom word jy 'n Christen genoem? Antwoord: Omdat ek deur die geloof 'n lid van Christus is en daardeur deel aan sy salwing het sodat ek sy Naam kan bely,…
Heidelbergse Kategismus Sondag 12 Jesus, alles wat ons nodig het! 15 Feb 2019 Vraag 31: Waarom word Hy Christus, wat Gesalfde beteken, genoem? Antwoord: Omdat Hy deur God die Vader bestem en aangestel en met die Heilige Gees gesalf is tot ons hoogste…
Heidelbergse Kategismus Sondag 11. Net een Verlosser. 8 Feb 201913 Mar 2022 Vraag 29: Waarom word die Seun van God genoem: Jesus, wat Verlosser beteken? Antwoord: Omdat Hy ons van al ons sondes verlos en by niemand anders enige saligheid te soek…
Heidelbergse Kategismus Sondag 10. God se voorsienigheid! 1 Feb 20191 Feb 2019 Vraag 27: Wat verstaan jy onder die voorsienigheid van God? Antwoord: Die almagtige en oral teenwoordige krag van God, waardeur Hy hemel en aarde en al die skepsels asof met…
Heidelbergse Kategismus Sondag 9. My Vader, die Skepper. 25 Jan 2019 Vraag 26: Wat glo jy as jy sê: Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde? Antwoord: Ek glo dat die ewige…
Heidelbergse Kategismus Sondag 8 Vader, Seun en Heilige Gees 18 Jan 2019 Vraag 24: Hoe word hierdie artikels ingedeel? Antwoord: In drie dele: die eerste handel oor God die Vader en ons skepping; die tweede oor God die Seun en ons verlossing;…
Heidelbergse Kategismus Sondag 7: Glo jy werklik? 11 Jan 201911 Jan 2019 Vraag 20: Word al die mense dan weer deur Christus salig soos hulle deur Adam verlore gegaan het? Nee; maar slegs die wat deur 'n ware geloof in Hom ingelyf…
Heidelbergse Kategismus Sondag 4. Barmhartig of Regverdig? 9 Nov 20189 Nov 2018 Vraag 9: Doen God die mens dan nie onreg aan as Hy in sy wet van hom eis wat hy tog nie kan doen nie? Antwoord: Nee, want God het…
Heidelbergse Kategismus Sondag 3 Wie se skuld is dit? 2 Nov 20188 Nov 2018 Vraag 6: Het God die mens dan so sondig en verkeerd geskep? Antwoord: Nee, God het die mens goed en na sy ewebeeld geskep. Dit beteken: in ware geregtigheid en…
Heidelbergse Kategismus Vraag 3-5 Kan ek die wet hou? 26 Okt 2018 Vraag 3: Waaruit ken jy jou ellende? Antwoord: Uit die wet van God. Vraag 4: Wat eis die wet van God van ons? Antwoord: Dit leer Christus ons samevattend in…
Heidelbergse Kategismus Sondag 1 Troos want jy verstaan… 19 Okt 201820 Okt 2018 Vraag 2: Hoeveel dinge moet jy weet om in hierdie troos salig te kan lewe en sterwe? Antwoord: Drie dinge: Ten eerste, hoe groot my sonde en ellende is; ten…
Heidelbergse Kategismus Vraag 1 Heidelbergse Kategismus 12 Okt 2018 Sondag 1 Vraag 1: Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe? Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe (a) nie aan myself…
Westminster Confession Vraag 107 Prys Hom! 21 Sep 2018 Vraag 107: Wat leer die afsluiting van die Onse Vader ons? Antwoord: Die afsluiting van die Onse Vader wat lui: “Want aan U behoort die Koninkryk en die krag en…
Westminster Confession Vraag 106. Vlug vir Versoeking! 14 Sep 201814 Sep 2018 Vraag 106: Waarvoor bid ons met die 6de versoek? Antwoord: In die 6de versoek (“en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose”), bid ons dat…