Slaan oor na inhoud

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Visie
  • Belydenisse
  • Kontakbesonderhede

Skrywer: terugkeer

Heidelbergse Kategismus

Sondag 32 Goeie dade?!

21 Feb 202022 Feb 2020
Vraag 86: Waarom moet ons nog goeie werke doen, terwyl ons tog sonder enige verdienste van ons kant alleen uit genade deur Christus uit ons ellende verlos is? Antwoord: Omdat…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 31. Hoekom tug?

14 Feb 202014 Feb 2020
Vraag 83: Wat is die sleutels van die koninkryk van die hemel? Antwoord: Die verkondiging van die heilige evangelie en die Christelike tug. Met albei hierdie handelinge word die koninkryk…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 82 Nagmaal kan nooit ligtelik geneem word nie!

7 Feb 20208 Feb 2020
Moet die mense ook aan die nagmaal toegelaat word wat met hulle belydenis en lewe wys dat hulle ongelowig en goddeloos is? Antwoord: Nee, want so word die verbond van…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 80 Volledig betaal!?

31 Jan 202013 Mar 2022
Sondag 30 Vraag 80: Wat is die onderskeid tussen die nagmaal van die Here en die Roomse mis? Antwoord: Die nagmaal betuig aan ons dat ons volkome vergewing van al…
Heidelbergse Kategismus

Vraag76 Ek wil groei in Hom!

24 Jan 202026 Jan 2020
Wat beteken dit om die gekruisigde liggaam van Christus te eet en sy bloed wat vergiet is, te drink? Antwoord: Dit beteken nie slegs om met 'n gelowige hart die…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 75 Nagmaal as teken.

17 Jan 202017 Jan 2020
Hoe word jy in die heilige nagmaal daarop gewys en daarvan verseker dat jy aan die enige offerande van Christus aan die kruis en aan al sy weldade deel het?…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 74: Moet jong kinders ook gedoop word?

22 Nov 201911 Jan 2020
Antwoord: Ja, aangesien hulle net soos die volwassenes in die verbond van God en sy gemeente ingesluit is. Ook aan hulle word nie minder as aan die volwassenes deur die…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 27 Jy moet onthou!

15 Nov 2019
Vraag 72: Is die uitwendige, waterbad self dan die afwassing van die sonde? Antwoord: Nee, want alleen die bloed van Jesus Christus en die Heilige Gees reinig ons van alle…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 70: Die doop as teken van wassing.

8 Nov 20199 Nov 2019
Vraag 70: Wat beteken dit om met die bloed en Gees van Christus gewas te wees? Antwoord: Dit beteken om van God vergewing van sonde uit genade te ontvang ter…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 26 Wat beteken die doop?

1 Nov 2019
Vraag 69: Hoe word jy in die heilige doop daarop gewys en daarvan verseker dat die enige offer van Christus aan die kruis jou ten goede kom? Antwoord: So: Christus…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 65. Preek vir dooies?

25 Okt 2019
Terwyl ons slegs deur die geloof deel aan Christus en al sy weldade kry, waar kom so 'n geloof dan vandaan? Antwoord: Die Heilige Gees werk dit in ons harte…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 64: ‘n Appelboom met perskes?

18 Okt 201918 Okt 2019
Maar maak hierdie leer nie mense onverskillig en roekeloos nie? Antwoord: Nee, want dit is onmoontlik dat 'n mens wat deur 'n ware geloof in Christus ingeplant is, nie vrugte…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 24 Al my goeie dade!

11 Okt 2019
Vraag 62: Maar waarom kan ons goeie werke nie die geregtigheid voor God of 'n deel daarvan wees nie? Antwoord: Omdat die geregtigheid wat voor die oordeel van God kan…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 23 Wat het ek gedoen om dit te verdien?

4 Okt 2019
Vraag 59: Maar wat baat dit jou nou dat jy dit alles glo? Antwoord: Dat ek in Christus voor God geregverdig en 'n erfgenaam van die ewige lewe is. Vraag…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 58: Hoe gaan dit in die Hemel wees?

13 Sep 201913 Sep 2019
Watter troos skep jy uit die artikel van die ewige lewe? Antwoord: Dat, aangesien ek nou alreeds die begin van die ewige vreugde in my hart ervaar, ek na hierdie…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Kategorië

  • Bekendstelling
  • Daniël
  • Die klein profete
  • Dortse Leerreëls
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouerbegeleiding
  • Westminster Confession
  • Die doop
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 588 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 50 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
Die kommentaar is aan't laai...