Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie

Skrywer: terugkeer

Kinderbybel

Isak seën vir Jakob

31 Mei 202423 Sep 2024
Esau en Jakob was die tweelingseuns van Isak en Rebekka. Esau was die ouer broer en hy het daarvan gehou om in die veld te jag. Jakob was lief vir…
Openbaring

Inleiding tot Openbaring

31 Mei 202430 Mei 2024
Inleiding Openbaring is die laaste boek in die Bybel, die onfeilbare Woord van God, wat geskryf is om God aan sy kinders te openbaar. Dit is geskryf vir die Kerk…
Ouer begeleiding

Laat gaan

24 Mei 202423 Sep 2024
Inleiding Wanneer ʼn babatjie gebore word is een van die dinge wat nuwe mammas geleer word om hul babatjies styf toe te draai wanneer hulle neergelê word om te gaan…
Kinderbybel

Isak en rebekka

24 Mei 202423 Mei 2024
Abraham was nou al baie oud en hy het vir Isak ‘n vrou gesoek. Abraham het sy beste dienskneg, Eliëser, gevra om na 'n ander land te reis om 'n…
Kinderbybel

Abraham offer vir Isak

17 Mei 202416 Mei 2024
Op ʼn dag het God vir Abraham 'n baie moeilike taak gegee. Hy het aan Abraham gesê om sy geliefde seun, Isak, na 'n berg te neem en hom daar…
Ouer begeleiding

Terg

17 Mei 202417 Mei 2024
Inleiding Om ter terg is vir sommige ʼn lekker speletjie. Jy kry dit egter gewoonlik by kinderagtige mense wat dit snaaks of vermaaklik vind om ten koste van ander grappies…
Kinderbybel

Isak gebore

10 Mei 202410 Mei 2024
'n Jaar later het God gedoen wat Hy vir Abraham en Sara beloof het: Sara het 'n babaseuntjie gekry! Hulle was baie bly en het hom Isak genoem, wat "lag"…
Ouer begeleiding

Onreg

10 Mei 202410 Mei 2024
Inleiding Elke ouer het ook grootgeword in ʼn ouerhuis. Sommige van hierdie ouerhuise was goddelike huise, maar baie was nie en so het elke ouer ook ʼn verwysingsraamwerk vanwaar hy/sy…
Kinderbybel

Sodom en Gomorra

3 Mei 202423 Sep 2024
Op 'n dag het twee engele in die vorm van mans na Sodom gekom om te sien hoe sleg die mense daar werklik was. Lot het hulle gesien by die…
Ouer begeleiding

DISSIPLINE

3 Mei 20243 Mei 2024
Inleiding God het elke samelewing hiërargies gestruktureer. Daar is individue oor wie jy aangestel is en weer individue wat oor jou aangestel is. God is die oorsprong van alle gesag.…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 586 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 48 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...