Die Klein Profete Miga 5 21 Apr 202321 Apr 2023 Inleiding Die hooftema van Miga 5 is Jesus Christus, die koning wat sou kom. Dit is die profesie wat dit duidelik maak dat ʼn gans ander heerser na vore sal…
Die Klein Profete Miga 4 14 Apr 202314 Apr 2023 Inleiding Hier begin Miga te skryf aan die oorblyfsel wat aan die Here getrou is. Hy wil hulle moed gee dat God weer herstel sal bring. “Daar kom ‘n tyd”,…
Die Klein Profete Miga 3 31 Mar 2023 Inleiding Is dit goed om die Here te dien? Is daar voordeel vir jou en vir jou huis as julle doen wat God van jou vra? Is dit ʼn vraag…
Die Klein Profete Miga 2 24 Mar 202324 Mar 2023 Inleiding Die profeet wys die Jode in hierdie hoofstuk sterk tereg. Sy grootste teregwysing gaan aan die leiers en die manne met mag en finansiële vermoëndheid. Hul hele lewe word…
Die Klein Profete Miga 1 17 Mar 202317 Mar 2023 Inleiding Miga is ʼn profeet tydens een van Israel se goddeloosste konings, Agas, en een van die beter konings, Hiskia. Gedurende hierdie tye sou hy ʼn boodskap van God hê…
Die Klein Profete Nahum 2 en 3 10 Mar 202310 Mar 2023 Inleiding Die profesie van Nahum gebruik beeldryke taal om die verowering van Nineve aan te kondig. Met hierdie beelde word duidelik gewys dat God magtiger as enige mag is. Maak…
Die Klein Profete Nahum 1 3 Mar 20233 Mar 2023 InleidingDie boek Nahum is ‘n profesie teen Nineve, deur die profeet Nahum, ʼn Elkosiet. Jerome, een van die kerkvaders, vertel ons dat ʼn Elkosiet van die dorp Elko kom wat…
Die Klein Profete Habakuk 3 24 Feb 202324 Feb 2023 Inleiding Die mense vir wie hy profeteer se ballingskap is voor die deur. God se straf is onafwendbaar en seker. Habakuk het dit aangekondig en die mense gewaarsku. Die Woord…
Die Klein Profete Habakuk 2 17 Feb 202317 Feb 2023 Inleiding Daar is baie vrae aangaande God. Sommige is vrae deur mense wat opreg na God se antwoorde soek en ander is meer in die vorm van ‘n aanklag, amper…
Die Klein Profete Habakuk 1 10 Feb 202310 Feb 2023 Inleiding Habakuk begin om ʼn pleidooi voor God te lewer. Die Jode het God verlaat en is besig om goddeloos te handel en as gevolg hiervan is daar ʼn wetteloosheid…
Die Klein Profete Sefanja 3 3 Feb 20233 Feb 2023 Inleiding In Sefanja 3 word van twee groepe mense vertel. Diegene wat God nie gevrees het nie en diegene wat in nederigheid en in ootmoed op Hom vertrou het. Wanneer…
Die Klein Profete Sefanja 2 27 Jan 20233 Feb 2023 Inleiding In hoofstuk 2 gaan Sefanja voort om die straf van die Here aantekondig teenoor diegene wat Hom nie erken het nie. Dit is vas en seker en toon aan…
Die Klein Profete Sefanja 1 20 Jan 202320 Jan 2023 Agtergrond Sefanja was ʼn profeet in die tyd toe Josia koning van Juda was ongeveer 641-610 v.C. Josia volg sy vader en oupa, wat albei goddelose konings was, op. Sy…
Die Klein Profete Haggai 2 25 Nov 202225 Nov 2022 Inleiding ‘n Profeet is ʼn boodskapper van God vir die tyd waarin hy lewe, maar ook vir die mense van die toekoms. So is die boodskap van Haggai vir elke…
Die Klein Profete Haggai 1 18 Nov 202218 Nov 2022 Inleiding Ons het alreeds in Sagaria met die goewerneur, Serubbabel, en Josua die hoëpriester kennis gemaak. Hierdie was twee godvresende manne wat tot eer van God wou lewe. Die volk…