Die Klein Profete Hosea 11 8 Des 202328 Jan 2024 Inleiding Hosea 11 is ʼn liefdesbrief. Nie die moderne weergawe van soetsappige, oppervlakkige liefde wat net uitgestort word op die mooiste en die waardevolste en vergaan sodra dit enige weerstand…
Die Klein Profete Hosea 10 1 Des 20231 Des 2023 Inleiding Die profeet beskryf Israel as ʼn “welige wingerdstok”. Hierdie land wat God aan Israel beloof het sou ʼn land wees wat oorloop van melk en heuning. Dit sou ʼn…
Die Klein Profete Hosea 9 24 Nov 202324 Nov 2023 Inleiding In hierdie hoofstuk maak God dit duidelik dat Hy verwag dat sy volk, aan Hom getrou moet wees, soos wat ʼn eggenoot verwag dat sy/haar eggenoot getrou moet wees.…
Die Klein Profete Hosea 8 17 Nov 202317 Nov 2023 Inleiding ʼn Basuin word geblaas in Israel. God se profeet word beskryf as ʼn man wat op ʼn basuin blaas, beslis ʼn raak beskrywing van gelowiges deur die eeue. God…
Die Klein Profete Hosea 7 10 Nov 202310 Nov 2023 Inleiding God vergelyk homself met ʼn dokter wat besig is om Israel te genees. Hoe meer hy met die pasiënt werk hoe meer kom al die probleme wat nie opsigtelik…
Die Klein Profete Hosea 6 3 Nov 20234 Nov 2023 Inleiding God speel nie met sonde in die lewens van sy kinders nie. Hy weet wat die uiteinde van sonde is en waarsku telkens sy kinders daarteen. Wanneer hulle nie…
Die Klein Profete Hosea 5 27 Okt 202327 Okt 2023 InleidingDie profeet begin om elke deel van die huis van Israel aan te spreek. Van die priester tot by die koning en sy huis. Dit was juis die priesters en…
Die Klein Profete Hosea 4 20 Okt 202320 Okt 2023 Inleiding God roep hulle op om in hierdie regsaak wat Hy met die volk het te luister as Hy al die beskuldigings oor hulle optrede teen Hom voor hulle bring.…
Die Klein Profete Hosea 3 13 Okt 202313 Okt 2023 Inleiding Dat God deur die volk verneder word is baie duidelik in die verhaal van Hosea. God verneder dan ook sy profeet as ʼn metafoor om vir die volk te…
Die Klein Profete Hosea 2 6 Okt 20235 Okt 2023 Inleiding Deur die profete word die tema weer en weer herhaal. Die volk doen sonde en loop hulle eie weg. God kondig hulle straf aan en wys hulle op alles…
Die Klein Profete Joël 3 29 Sep 202328 Sep 2023 Inleiding Dit verstom my hoe baie keer gedeeltes soos Joël 3 uitgelê word sonder dat daar aandag gegee word aan die fisiese Israel wat herstel sal word. Baie sal na…
Die Klein Profete Hosea 1 22 Sep 202322 Sep 2023 Inleiding Ons ontvang in die begin van Hosea ʼn goeie aanduiding van die tydperk waarin hierdie profeet opgetree het. As ons na die konings van Juda kyk waartydens hy geprofeteer…
Die Klein Profete Joël 2 15 Sep 202315 Sep 2023 Inleiding Hierdie gedeelte begin met God wat Sy wraak aankondig. Lank genoeg het Hy hulle oorgesien, nou sou daar ʼn besliste verwoesting oor hulle kom. Die profeet word gestuur om…
Die Klein Profete Joel 1 8 Sep 20238 Sep 2023 Inleiding Die boek Joel kan ons nie in ʼn spesifieke tydperk plaas nie aangesien geen regeerder in die boek genoem word nie. Daar word wel koninkryke genoem, maar selfs dit…
Die Klein Profete Amos 9 1 Sep 20231 Sep 2023 Inleiding Die straf van Israel word weereens aangekondig en God maak dit duidelik dat niks en niemand vanuit sy beheer kan wegvlug nie. Hierdie wêreld is vervloek met sonde en…