Openbaring Openbaring 4 30 Aug 202430 Aug 2024 Inleiding Die boodskap aan die 7 gemeentes word gevolg deur die beloning wat vir elke gelowige wag wat tot die einde volhard, nl. die Hemel, die plek waar ons verewig…
Kinderbybel Josef vertel sy broers wie hy is. 30 Aug 202430 Aug 2024 Daar was groot honger in die land, en Jakob se seuns moes weer na Egipte toe gaan om kos te koop. Jakob was bang om Benjamin saam te stuur, want…
Kinderbybel Josef se Broers reis na Egipte. 23 Aug 202423 Aug 2024 Jakob het sy seuns gestuur om koring in Egipte te gaan koop, want daar was nie kos in die land waar hulle gewoon het nie. Benjamin, Josef se jongste broer,…
Openbaring Openbaring 3:14-22. Boodskap aan die gemeente van Laodisea 23 Aug 202423 Aug 2024 Dit is so Jesus kondig aan dat Hy die “amen” is. Amen is ʼn Hebreeuse woord wat beteken dit is waar of dit is so. Dus sal elke Woord wat…
Kinderbybel Die farao se droom 16 Aug 202416 Aug 2024 Die koning van Egipte, die farao, het twee drome gehad wat hom baie bang gemaak het. In die eerste droom het hy gesien hoe sewe vet koeie uit die rivier…
Openbaring Openbaring 3:7-12.Boodskap aan die gemeente van Filadelfia. Christus is soewerein 16 Aug 202423 Sep 2024 7 “Dit sê die Heilige, die Ware, wat die sleutel van Dawid hou, wat oopmaak, en niemand sal dit toesluit nie, wat toesluit, en niemand sal dit oopmaak nie.” Jesus…
Openbaring Openbaring 3:1-6.Boodskap aan die gemeente van Sardis 9 Aug 20249 Aug 2024 Inleiding Christus stel homself aan hierdie gemeente voor op ʼn soortgelyke wyse as aan die gemeente in Éfese. Hy is die een wat die sewe sterre, die sewe engele, en…
Kinderbybel Die skinker en die bakker se drome. 9 Aug 20249 Aug 2024 Josef was in die tronk, maar God was steeds met hom. Twee ander mense was ook daar: die skinker en die bakker van die koning van Egipte. Hulle het iets…
Kinderbybel Potifar se vrou 2 Aug 202423 Sep 2024 Josef was 'n baie goeie werker. God het hom gehelp, en alles wat hy gedoen het, was goed. Potifar het gesien dat God met Josef was, en daarom het hy…
Openbaring Openbaring 2: 18-29 Die boodskap aan die gemeente in Tiatira. 2 Aug 20241 Aug 2024 Inleiding Die boodskap aan Tiatira kom van die Seun van God. Die interessante is dat die titel, “Seun van God” nie in hoofstuk 1 voorkom nie, alhoewel die beskrywing van…