Kinderbybel Isak en rebekka 24 Mei 202423 Mei 2024 Abraham was nou al baie oud en hy het vir Isak ‘n vrou gesoek. Abraham het sy beste dienskneg, Eliëser, gevra om na 'n ander land te reis om 'n…
Kinderbybel Abraham offer vir Isak 17 Mei 202416 Mei 2024 Op ʼn dag het God vir Abraham 'n baie moeilike taak gegee. Hy het aan Abraham gesê om sy geliefde seun, Isak, na 'n berg te neem en hom daar…
Ouer begeleiding Terg 17 Mei 202417 Mei 2024 Inleiding Om ter terg is vir sommige ʼn lekker speletjie. Jy kry dit egter gewoonlik by kinderagtige mense wat dit snaaks of vermaaklik vind om ten koste van ander grappies…
Kinderbybel Isak gebore 10 Mei 202410 Mei 2024 'n Jaar later het God gedoen wat Hy vir Abraham en Sara beloof het: Sara het 'n babaseuntjie gekry! Hulle was baie bly en het hom Isak genoem, wat "lag"…
Ouer begeleiding Onreg 10 Mei 202410 Mei 2024 Inleiding Elke ouer het ook grootgeword in ʼn ouerhuis. Sommige van hierdie ouerhuise was goddelike huise, maar baie was nie en so het elke ouer ook ʼn verwysingsraamwerk vanwaar hy/sy…
Kinderbybel Sodom en Gomorra 3 Mei 202423 Sep 2024 Op 'n dag het twee engele in die vorm van mans na Sodom gekom om te sien hoe sleg die mense daar werklik was. Lot het hulle gesien by die…
Ouer begeleiding DISSIPLINE 3 Mei 20243 Mei 2024 Inleiding God het elke samelewing hiërargies gestruktureer. Daar is individue oor wie jy aangestel is en weer individue wat oor jou aangestel is. God is die oorsprong van alle gesag.…
Kinderbybel Drie besoekers 26 Apr 202426 Apr 2024 Op 'n warm, sonnige dag het Abraham by sy tent gesit by die groot bome van Mamre. Skielik het hy opgekyk en drie besoekers gesien wat naby staan. Al het…
Ouer begeleiding Gebed 26 Apr 202426 Apr 2024 Inleiding In die eerste inskrywings het ons geleer van God se beloftes rakende die kinders van gelowige ouers. Die soewereiniteit van God is dit waaraan elke gelowige vashou in tye…
Ouer begeleiding Afvallige Kinders 19 Apr 202419 Apr 2024 Inleiding So baie kinders wat groot word in sogenaamd “gelowige” huise verloën die Here as volwassenes en wil niks met godsdiens of die kerk te make hê nie. Baie wonder…
Kinderbybel Die Besnydenis 19 Apr 202418 Apr 2024 Abram was 99 jaar oud toe God weer met hom gepraat het. God het weer aan Abram belowe dat Hy ʼn groot nageslag sal hê. Maar dit was nie al…
Ouer begeleiding Vrees en Liefde 12 Apr 202412 Apr 2024 Inleiding Wat vir jou belangrik is sal baie gou duidelik word vir jou kinders. Ons leer ons kinders goeie maniere en higiëne, omdat dit dinge is wat belangrik is vir…
Kinderbybel God maak n Belofte aan Abram 12 Apr 202411 Apr 2024 God het weer met Abram gepraat en gesê dat hy baie kinders sou hê, so baie soos die sterre in die lug! Abram was verbaas, want hy en sy vrou…
Kinderbybel Abram en Lot se paaie skei. 5 Apr 202423 Sep 2024 Lank, lank gelede, nadat Abram en sy familie uit Egipte teruggekom het, het hulle baie, baie skape, bokke en kamele gehad. Lot, wat Abram se neef was, het ook baie…
Ouer begeleiding God se karakter 5 Apr 20245 Apr 2024 Inleiding Ouers is verteenwoordigers van God in hulle gesinne. Hy beskryf Homself in Eksodus 34:6 aan Moses as volg: “Die Here, die Here, 'n barmhartige en genadige God, geduldig, oorvloedig…