Westminster Confession Vraag 79-81 Te vrede?! 20 Apr 201821 Apr 2018 Vraag 79 Wat is die tiende gebod? Antwoord: Die Tiende gebod is: Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of…
Westminster Confession Vraag 76-79 Praat die waarheid! 13 Apr 2018 Vraag 76: Wat is die negende gebod? Antwoord: Die negende gebod is, jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie. Vraag 77: Wat word vereis deur die negende…
Westminster Confession Vraag 73-75. Wanneer is steel steel? 23 Mar 201813 Mar 2022 Vraag 73: Wat is die agtste gebod? Die agtste gebod is, jy mag nie steel nie. Vraag 74: Wat word van ons verwag in die agtste gebod? Die agtste gebod…
Westminster Confession Vraag 70-72 (deel 2) Die huwelik! 16 Mar 2018 Inleiding Ons weet almal wat egskeiding is. Dit is wanneer ’n man en vrou wat getroud is, besluit om te skei – dit wil sê – hul huweliksbelofte te verbreek.…
Westminster Confession Vraag 70-72 Ek wil rein wees! 9 Mar 2018 Vraag 70: Wat is die sewende gebod? Die sewende gebod is, jy mag nie egbreek pleeg nie. Vraag 71: Wat word vereis deur die sewende gebod? Die sewende gebod vereis…
Westminster Confession Vraag 67-69. Wanneer is dit moord? 2 Mar 2018 Vraag 67: Wat is die sesde gebod. Antwoord: Die sesde gebod is, Jy mag nie doodslaan nie. Vraag 68: Wat word vereis in die sesde gebod? Antwoord: Die sesde gebod…
Westminster Confession Vraag 66 Ons beloofde land 23 Feb 201813 Mar 2022 Vraag 66. Wat is die rede wat gekoppel is aan die vyfde gebod? Antwoord: Die rede wat gekoppel is aan die vyfde gebod, is ’n belofte van ’n lang…
Westminster Confession Vraag 64-65 Alle gesag kom van God! 16 Feb 20182 Mar 2018 Vraag 64: Wat is die vereiste van die vyfde gebod? Antwoord: Die vyfde gebod vereis die bewys van eer, die uitvoering van opdragte, aan elkeen elke plek en verhouding…
Westminster Confession Vraag 63. Ouers met hulle kinders. 9 Feb 20182 Mar 2018 Vraag 63. Wat is die vyfde gebod? Antwoord: Die vyfde gebod is, eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die…
Westminster Confession Vraag 60-62 Hoe rus jy? 2 Feb 2018 60. How is the Sabbath to be sanctified? A. The Sabbath is to be sanctified by a holy resting all that day, even from such worldly employments and recreations as…