Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie
Heidelbergse Kategismus

Vraag 3-5 Kan ek die wet hou?

26 Okt 2018
Vraag 3: Waaruit ken jy jou ellende? Antwoord: Uit die wet van God. Vraag 4: Wat eis die wet van God van ons? Antwoord: Dit leer Christus ons samevattend in…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 1 Troos want jy verstaan…

19 Okt 201820 Okt 2018
Vraag 2: Hoeveel dinge moet jy weet om in hierdie troos salig te kan lewe en sterwe? Antwoord: Drie dinge: Ten eerste, hoe groot my sonde en ellende is; ten…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 1 Heidelbergse Kategismus

12 Okt 2018
Sondag 1 Vraag 1: Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe? Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe (a) nie aan myself…
Westminster Confession

Vraag 107 Prys Hom!

21 Sep 2018
Vraag 107: Wat leer die afsluiting van die Onse Vader ons? Antwoord:  Die afsluiting van die Onse Vader wat lui: “Want aan U behoort die Koninkryk en die krag en…
Westminster Confession

Vraag 106. Vlug vir Versoeking!

14 Sep 201814 Sep 2018
Vraag 106: Waarvoor bid ons met die 6de versoek? Antwoord:  In die 6de versoek (“en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose”), bid ons dat…
Westminster Confession

Vraag 105. Vergewe!

7 Sep 2018
Vraag 105: Waarvoor bid ons in die 5 de versoek? Antwoord: In die 5de versoek (“Vergewe ons ons sonde, net soos ons ook ons skuldenaars vergewe”), bid ons dat God,…
Westminster Confession

Vraag 104. Oorvloed!?

31 Aug 2018
Vraag 104: Waarvoor bid ons in die vierde versoek?  In die vierde versoek (“Gee ons vandag ons daaglikse brood”), bid ons dat ons deur God as vrye gawe genoegsame deel…
Westminster Confession

Vraag 103. Wat is Sy Wil?

24 Aug 201824 Aug 2018
Vraag 103: Waarvoor bid ons in die derde versoek? Antwoord: Met die derde versoek (“Laat U wil geskied op die aarde, net soos in die hemel”) bid ons dat God,…
Westminster Confession

Vraag 102. Dit is nie my tuiste!

17 Aug 2018
Vraag 102. Waarvoor bid ons in die tweede versoek? In die tweede versoek (wat, Laat U koninkryk kom, is) bid ons dat Satan se koninkryk verwoes mag word, dat die…
Westminster Confession

Vraag 101 Heilig, Heilig, Heilig

10 Aug 201811 Aug 2018
Waarvoor bid ons in die eerste versoek? In die eerste versoek (Laat U Naam geheilig word) bid ons dat God ons en ander in staat sal stel om Hom te…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 586 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 48 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...