Heidelbergse Kategismus Sondag 32 Goeie dade?! 21 Feb 202022 Feb 2020 Vraag 86: Waarom moet ons nog goeie werke doen, terwyl ons tog sonder enige verdienste van ons kant alleen uit genade deur Christus uit ons ellende verlos is? Antwoord: Omdat…
Heidelbergse Kategismus Sondag 31. Hoekom tug? 14 Feb 202014 Feb 2020 Vraag 83: Wat is die sleutels van die koninkryk van die hemel? Antwoord: Die verkondiging van die heilige evangelie en die Christelike tug. Met albei hierdie handelinge word die koninkryk…
Heidelbergse Kategismus Vraag 82 Nagmaal kan nooit ligtelik geneem word nie! 7 Feb 20208 Feb 2020 Moet die mense ook aan die nagmaal toegelaat word wat met hulle belydenis en lewe wys dat hulle ongelowig en goddeloos is? Antwoord: Nee, want so word die verbond van…
Heidelbergse Kategismus Vraag 80 Volledig betaal!? 31 Jan 202013 Mar 2022 Sondag 30 Vraag 80: Wat is die onderskeid tussen die nagmaal van die Here en die Roomse mis? Antwoord: Die nagmaal betuig aan ons dat ons volkome vergewing van al…
Heidelbergse Kategismus Vraag76 Ek wil groei in Hom! 24 Jan 202026 Jan 2020 Wat beteken dit om die gekruisigde liggaam van Christus te eet en sy bloed wat vergiet is, te drink? Antwoord: Dit beteken nie slegs om met 'n gelowige hart die…
Heidelbergse Kategismus Vraag 75 Nagmaal as teken. 17 Jan 202017 Jan 2020 Hoe word jy in die heilige nagmaal daarop gewys en daarvan verseker dat jy aan die enige offerande van Christus aan die kruis en aan al sy weldade deel het?…
Heidelbergse Kategismus Vraag 74: Moet jong kinders ook gedoop word? 22 Nov 201911 Jan 2020 Antwoord: Ja, aangesien hulle net soos die volwassenes in die verbond van God en sy gemeente ingesluit is. Ook aan hulle word nie minder as aan die volwassenes deur die…
Heidelbergse Kategismus Sondag 27 Jy moet onthou! 15 Nov 2019 Vraag 72: Is die uitwendige, waterbad self dan die afwassing van die sonde? Antwoord: Nee, want alleen die bloed van Jesus Christus en die Heilige Gees reinig ons van alle…
Heidelbergse Kategismus Vraag 70: Die doop as teken van wassing. 8 Nov 20199 Nov 2019 Vraag 70: Wat beteken dit om met die bloed en Gees van Christus gewas te wees? Antwoord: Dit beteken om van God vergewing van sonde uit genade te ontvang ter…
Heidelbergse Kategismus Sondag 26 Wat beteken die doop? 1 Nov 2019 Vraag 69: Hoe word jy in die heilige doop daarop gewys en daarvan verseker dat die enige offer van Christus aan die kruis jou ten goede kom? Antwoord: So: Christus…