Ouer begeleiding ʼn Veilige hawe 23 Feb 202427 Feb 2024 Inleiding God het in die huwelik orde geskep waarbinne die kind kan ontwikkel en veiligheid kan ervaar. God het man en vrou geskep en gesê dat dit goed is. Kinders…
Kinderbybel Adam en Eva se sonde en Straf 16 Feb 202416 Feb 2024 Lank, lank gelede het God 'n pragtige tuin gemaak, en dit die tuin van Eden genoem. In hierdie tuin was daar allerhande bome, vrugte en diere. God het Adam en…
Ouer begeleiding Goddelike opdrag aan gelowige ouers 16 Feb 202417 Feb 2024 Inleiding In die vorige inskrywing het ons gesien dat die kinders van gelowige ouers deur God heilig genoem word. Net soos met enige gelowige volg daar dan, tot die dag…
Kinderbybel In die Begin het God alles Gemaak 11 Feb 202411 Feb 2024 Lank, lank gelede was die aarde net een diep, donker watermassa. Voordat daar enigiets was - geen bome, diere, of selfs lig - was daar net God. God het besluit…
Ouer begeleiding Die Beloftes van God vir Ouers aangaande die redding van hul kinders 9 Feb 20244 Sep 2025 Inleiding Sou ons enige opdrag van God kon uitvoer sonder God wat ons die krag gee en ons in staat stel om dit uit te voer. Jeremia 31:18b Bekeer my,…
Die Klein Profete Hosea 14 2 Feb 20242 Feb 2024 Inleiding ʼn Tyd van afvalligheid – is verseker ʼn goeie titel vir die tyd van vandag. Tog as jy boeke van predikante van die vorige eeu lees, word dieselfde beskrywing…
Die Klein Profete Hosea 13 26 Jan 202426 Jan 2024 Inleiding Wie of wat bepaal my en jou lot? Dit klink dalk na ʼn eenvoudige vraag en Christene sal dit sommer vinnig en maklik beantwoord met die kennis dat dit…
Die Klein Profete Hosea 12 19 Jan 202419 Jan 2024 Inleiding Wie is jy? So dikwels moet ons vraelyste invul waarop die vraag rondom ons identiteit in ons geloof gevra word. Moslem, Hindu, Christen, ateïs, ... is deel van die…
Die Klein Profete Hosea 11 8 Des 202328 Jan 2024 Inleiding Hosea 11 is ʼn liefdesbrief. Nie die moderne weergawe van soetsappige, oppervlakkige liefde wat net uitgestort word op die mooiste en die waardevolste en vergaan sodra dit enige weerstand…
Die Klein Profete Hosea 10 1 Des 20231 Des 2023 Inleiding Die profeet beskryf Israel as ʼn “welige wingerdstok”. Hierdie land wat God aan Israel beloof het sou ʼn land wees wat oorloop van melk en heuning. Dit sou ʼn…