Openbaring Openbaring 18. Babilon verwoes! 2 Mei 202530 Apr 2025 Inleiding Die oordeel oor Babilon is nou gevel en ʼn reeks klaagliedere gaan op van diegene wat onder haar beheer en invloed was. Onthou steeds hoe Babilon in Openbaring 17:5…
Kinderbybel Gideon wen met 300 man. 2 Mei 202530 Apr 2025 Daardie nag het die Here vir Gideon gesê: “Staan op, gaan af na die kamp toe, want Ek gee dit in jou hand. As jy bang is, neem jou dienaar…
Kinderbybel Gideon vra n teken. 25 Apr 202525 Apr 2025 Gideon het geweet die Midianiete kom weer om hulle aan te val. Hulle het 'n groot leër gehad en in die vallei kamp opgeslaan. Gideon wou seker maak God sal…
Openbaring Openbaring 17:12-18 Die tien konings en die dier. 25 Apr 202525 Apr 2025 Inleiding Ons gaan in hierdie inskrywing voort om die dier te beskryf. Ons het alreeds met die vorige inskrywing die prostituut identifiseer as enige wêreldmag of stelsel wat die mens…
Kinderbybel God roep vir Gideon 11 Apr 202525 Apr 2025 Die Israeliete het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here. Toe het die Here hulle vir sewe jaar lank in die hand van die Midianiete oorgegee. Die…
Openbaring Openbaring 17: 1-9. Die vrou en die dier 11 Apr 202512 Apr 2025 Inleiding Wat is prostitusie? Letterlik is dit wanneer mense in seksuele aktiwiteite betrokke raak vir betaling. Dit is ʼn wegbeweeg van God se ontwerp en plan vir ʼn man en…
Openbaring Openbaring 16. Die wraakbakke word uitgegooi. 28 Mar 202528 Mar 2025 Inleiding In hierdie hoofstuk sien ons die effek van God se wraak. Dit is nie net dreigemente nie, maar word nou ʼn werklikheid wanneer die engele opdrag kry om die…
Kinderbybel Josua se Laaste Boodskap 28 Mar 202528 Mar 2025 Josua het al die stamme van Israel by Sigem bymekaar laat kom. Hy het met hulle gepraat oor God se groot dade: "Die Here het julle voorvaders uit Egipte verlos.…
Kinderbybel Die son staan stil! 21 Mar 202521 Mar 2025 Daar was vyf konings wat teen Josua en die volk Israel wou baklei. Hulle het besluit om die stad Gibeon aan te val, omdat Gibeon vriende met Israel gemaak het.…
Openbaring Openbaring 15: 1-5 Die sewe engele met wraakbakke! 21 Mar 202521 Mar 2025 Inleiding In die begin van hoofstuk 15 sien ons weer hoe twee groepe teenoor mekaar geplaas word, aan die een kant die oorwinnaars en aan die ander kant die wat…