Slaan oor na inhoud

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Visie
  • Belydenisse
  • Kontakbesonderhede
Kinderbybel

Moses en die Brandende bos.

18 Okt 202418 Okt 2024
Eendag was Moses soos gewoonlik besig om skape in die veld op te pas. Meteens sien Moses ‘n bos wat aan die brand is, maar die bos het nie uitgebrand…
Openbaring

Openbaring 7: 1-8. Die 144 000.

18 Okt 202418 Okt 2024
Inleiding Openbaring 7 kan in twee dele verdeel word. Ons lees van twee groepe mense, een ʼn telbare getal en die ander ʼn ontelbare menigte. Deur die geskiedenis is daar…
Openbaring

Openbaring 6:12-17. Die oopmaak van die sesde seël

11 Okt 202411 Okt 2024
Inleiding Die natuur en sy wette is vir elke mens ʼn tipe fondasie. Ja, dit kom met siklusse van seisoene en veranderings, maar die son kom op, gaan onder en…
Kinderbybel

Moses vlug!

11 Okt 202410 Okt 2024
Moses het grootgeword in Egipte. Eendag het hy gesien hoe 'n Egiptenaar een van sy mense, 'n Israeliet, slaan. Hy was baie kwaad en het die Egiptenaar doodgemaak. Hy het…
Kinderbybel

Baba Moses

4 Okt 202415 Okt 2024
Na die dood van Josef het die Israeliete baie geword. Die nuwe farao het bang geword dat hulle dalk sterker sou word as sy eie mense. Om hulle te probeer…
Openbaring

Openbaring 6:9-11. Die oopmaak van die vyfde seël

4 Okt 20246 Okt 2024
Lyding Die oopmaak van die vyfde seël is die onthulling van die Christen martelare. Die marteling van gelowiges is ʼn vervulling van ‘n belofte wat God aan sy volgelinge maak…
Openbaring

Openbaring 6 (Deel1)

13 Sep 202413 Sep 2024
Inleiding In hoofstuk 6 van Openbaring word die seëls een vir een deur die Lam, Christus, oopgemaak. Ons sien hoe die eerste vier seëls die vier perde van die apokalips…
Kinderbybel

Jakob sterf

13 Sep 202413 Sep 2024
Jakob was baie oud en het geweet hy gaan binnekort sterf. Hy het al sy seuns geroep om vir hulle te sê wat in die toekoms gaan gebeur. Hy het…
Kinderbybel

Josef se hele familie kom na Egipte.

6 Sep 20246 Sep 2024
Nadat Josef vir sy broers gesê het wie hy is, het hy hulle gevra om hulle pa, Jakob, en al hulle gesinne na Egipte toe te bring, waar hulle genoeg…
Openbaring

Openbaring 5

6 Sep 20246 Sep 2024
Inleiding Wie is waardig om die boekrol oop te maak? Ons lees later van die Boek van die Lewe wat in Openbaring gekoppel word aan die Lam wat aan ons…
Openbaring

Openbaring 4

30 Aug 202430 Aug 2024
Inleiding Die boodskap aan die 7 gemeentes word gevolg deur die beloning wat vir elke gelowige wag wat tot die einde volhard, nl. die Hemel, die plek waar ons verewig…
Kinderbybel

Josef vertel sy broers wie hy is.

30 Aug 202430 Aug 2024
Daar was groot honger in die land, en Jakob se seuns moes weer na Egipte toe gaan om kos te koop. Jakob was bang om Benjamin saam te stuur, want…
Kinderbybel

Josef se Broers reis na Egipte.

23 Aug 202423 Aug 2024
Jakob het sy seuns gestuur om koring in Egipte te gaan koop, want daar was nie kos in die land waar hulle gewoon het nie. Benjamin, Josef se jongste broer,…
Openbaring

Openbaring 3:14-22. Boodskap aan die gemeente van Laodisea

23 Aug 202423 Aug 2024
Dit is so Jesus kondig aan dat Hy die “amen” is. Amen is ʼn Hebreeuse woord wat beteken dit is waar of dit is so. Dus sal elke Woord wat…
Kinderbybel

Die farao se droom

16 Aug 202416 Aug 2024
Die koning van Egipte, die farao, het twee drome gehad wat hom baie bang gemaak het. In die eerste droom het hy gesien hoe sewe vet koeie uit die rivier…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Kategorië

  • Bekendstelling
  • Daniël
  • Die klein profete
  • Dortse Leerreëls
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouerbegeleiding
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 587 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 49 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar

Die kommentaar is aan't laai...