Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie

Kategorie: Westminster Confession

Jan 2017 – Sept 2018

Westminster Confession

Sondag 13. ‘n Seun en dogter van die Vader

1 Mar 2019
Vraag 33: Waarom word Christus die eniggebore Seun van God genoem terwyl ons tog ook kinders van God is? Antwoord: Omdat alleen Christus die ewige natuurlike Seun van God is, terwyl…
Westminster Confession

Vraag 107 Prys Hom!

21 Sep 2018
Vraag 107: Wat leer die afsluiting van die Onse Vader ons? Antwoord:  Die afsluiting van die Onse Vader wat lui: “Want aan U behoort die Koninkryk en die krag en…
Westminster Confession

Vraag 106. Vlug vir Versoeking!

14 Sep 201814 Sep 2018
Vraag 106: Waarvoor bid ons met die 6de versoek? Antwoord:  In die 6de versoek (“en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose”), bid ons dat…
Westminster Confession

Vraag 105. Vergewe!

7 Sep 2018
Vraag 105: Waarvoor bid ons in die 5 de versoek? Antwoord: In die 5de versoek (“Vergewe ons ons sonde, net soos ons ook ons skuldenaars vergewe”), bid ons dat God,…
Westminster Confession

Vraag 104. Oorvloed!?

31 Aug 2018
Vraag 104: Waarvoor bid ons in die vierde versoek?  In die vierde versoek (“Gee ons vandag ons daaglikse brood”), bid ons dat ons deur God as vrye gawe genoegsame deel…
Westminster Confession

Vraag 103. Wat is Sy Wil?

24 Aug 201824 Aug 2018
Vraag 103: Waarvoor bid ons in die derde versoek? Antwoord: Met die derde versoek (“Laat U wil geskied op die aarde, net soos in die hemel”) bid ons dat God,…
Westminster Confession

Vraag 102. Dit is nie my tuiste!

17 Aug 2018
Vraag 102. Waarvoor bid ons in die tweede versoek? In die tweede versoek (wat, Laat U koninkryk kom, is) bid ons dat Satan se koninkryk verwoes mag word, dat die…
Westminster Confession

Vraag 101 Heilig, Heilig, Heilig

10 Aug 201811 Aug 2018
Waarvoor bid ons in die eerste versoek? In die eerste versoek (Laat U Naam geheilig word) bid ons dat God ons en ander in staat sal stel om Hom te…
Westminster Confession

Vraag 100. Ek het ‘n wonderlike Vader!

3 Aug 2018
Vraag 100. Wat leer die eerste gedeelte van die Onse Vader ons? Die eerste gedeelte van die Onse Vader (wat is, Onse Vader wat in die Hemel is, ) leer…
Westminster Confession

Vraag 98-99.Net U begeertes!

27 Jul 2018
Vraag 98: Wat is gebed? Gebed is om ons verlange en behoeftes met God te deel, in ooreenstemming met Sy wil, in die naam van Christus, saam met die belydenis…

Artikels navigasie

Ouer artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 584 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 49 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...