Westminster Confession Vraag 86-87 Die oue is verby! 18 Mei 201818 Mei 2018 Vraag 86: Wat is geloof in Jesus Christus? Antwoord: Geloof in Jesus Christus is ’n reddende geloof waardeur ons Jesus ontvang en op Hom alleen kan rus vir ons redding,…
Westminster Confession Vraag 85. Vry van die wraak! 11 Mei 2018 Vraag 85: Wat verwag God van ons, sodat ons Sy wraak en vloek as gevolg van ons sonde, kan ontvlug Antwoord: Om die wraak en vloek van God as…
Westminster Confession Vraag 82-84 Is alle sonde ewe groot? 4 Mei 2018 Vraag 82: Is enige mens daartoe in staat om God se Wet volkome na te kom? Antw: Geen mens is sedert die sondeval, daartoe in staat om die Wet van…
Westminster Confession Vraag 79-81 Te vrede?! 20 Apr 201821 Apr 2018 Vraag 79 Wat is die tiende gebod? Antwoord: Die Tiende gebod is: Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of…
Westminster Confession Vraag 76-79 Praat die waarheid! 13 Apr 2018 Vraag 76: Wat is die negende gebod? Antwoord: Die negende gebod is, jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie. Vraag 77: Wat word vereis deur die negende…
Westminster Confession Vraag 73-75. Wanneer is steel steel? 23 Mar 201813 Mar 2022 Vraag 73: Wat is die agtste gebod? Die agtste gebod is, jy mag nie steel nie. Vraag 74: Wat word van ons verwag in die agtste gebod? Die agtste gebod…
Westminster Confession Vraag 70-72 (deel 2) Die huwelik! 16 Mar 2018 Inleiding Ons weet almal wat egskeiding is. Dit is wanneer ’n man en vrou wat getroud is, besluit om te skei – dit wil sê – hul huweliksbelofte te verbreek.…
Westminster Confession Vraag 70-72 Ek wil rein wees! 9 Mar 2018 Vraag 70: Wat is die sewende gebod? Die sewende gebod is, jy mag nie egbreek pleeg nie. Vraag 71: Wat word vereis deur die sewende gebod? Die sewende gebod vereis…
Westminster Confession Vraag 67-69. Wanneer is dit moord? 2 Mar 2018 Vraag 67: Wat is die sesde gebod. Antwoord: Die sesde gebod is, Jy mag nie doodslaan nie. Vraag 68: Wat word vereis in die sesde gebod? Antwoord: Die sesde gebod…
Westminster Confession Vraag 66 Ons beloofde land 23 Feb 201813 Mar 2022 Vraag 66. Wat is die rede wat gekoppel is aan die vyfde gebod? Antwoord: Die rede wat gekoppel is aan die vyfde gebod, is ’n belofte van ’n lang…
Westminster Confession Vraag 64-65 Alle gesag kom van God! 16 Feb 20182 Mar 2018 Vraag 64: Wat is die vereiste van die vyfde gebod? Antwoord: Die vyfde gebod vereis die bewys van eer, die uitvoering van opdragte, aan elkeen elke plek en verhouding…
Westminster Confession Vraag 63. Ouers met hulle kinders. 9 Feb 20182 Mar 2018 Vraag 63. Wat is die vyfde gebod? Antwoord: Die vyfde gebod is, eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die…
Westminster Confession Vraag 60-62 Hoe rus jy? 2 Feb 2018 60. How is the Sabbath to be sanctified? A. The Sabbath is to be sanctified by a holy resting all that day, even from such worldly employments and recreations as…
Westminster Confession Vraag 57-59 Die Sabbatdag 26 Jan 2018 57. Which is the fourth commandment? A. The fourth commandment is, Remember the sabbath day, to keep it holy. Six days shalt thou labour, and do all thy work: but…
Westminster Confession Vraag 55-56 Altyd die waarheid! 19 Jan 201819 Jan 2018 Q. 55. What is forbidden in the third commandment? A. The third commandment forbiddeth all profaning or abusing of anything whereby God maketh himself known. Q. 56. What is the…