Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie

Kategorie: Nederlandse Geloofsbelydenis

Aug 2020 – Jun 2021

Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 37 DIE LAASTE OORDEEL, DIE OPSTANDING EN DIE EWIGE LEWE

11 Jun 2021
Ons glo ten slotte, in ooreenstemming met die Woord van God, dat, wanneer die tyd gekom het wat die Here bepaal het - dié tyd is vir alle skepsels onbekend…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 36 DIE BURGERLIKE OWERHEID

4 Jun 2021
Ons glo dat ons goeie God vanweë die verdorwenheid van die menslike geslag konings, vorste en owerhede aangestel het. Dit is immers sy wil dat die wêreld deur middel van…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 35 DIE HEILIGE NAGMAAL

28 Mei 202128 Mei 2021
Ons glo en bely dat ons Verlosser, Jesus Christus, die sakrament van die heilige nagmaal beveel en ingestel het om hulle te voed en te onderhou wat Hy reeds wederbaar…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 34 DIE HEILIGE DOOP

21 Mei 2021
Ons glo en bely dat Jesus Christus, wat die einde van die wet is (Rom. 10:4), deur sy bloed te stort 'n einde gemaak het aan elke ander bloedvergieting wat…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 33 DIE SAKRAMENTE

14 Mei 202114 Mei 2021
Ons glo dat ons goeie God, omdat Hy met ons stompsinnigheid en swakheid rekening hou, die sakramente vir ons ingestel het om sy beloftes aan ons te beseël, om tekens…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 32 DIE ORDE EN TUG VAN DIE KERK

7 Mei 20218 Mei 2021
Ons glo verder dat die regeerders van die kerk, al is dit nuttig en goed om onder mekaar 'n bepaalde orde tot instandhouding van die liggaam van die kerk in…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 31 DIE AMPSDRAERS VAN DIE KERK

23 Apr 202123 Apr 2021
Ons glo dat die bedienaars van die Woord van God, die ouderlinge en die diakens tot hulle ampte verkies moet word deur middel van `n wettige verkiesing deur die kerk,…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 30 DIE REGERING VAN DIE KERK

16 Apr 2021
Ons glo dat hierdie ware kerk ooreenkomstig die geestelike bestuurswyse wat ons Here ons in sy Woord geleer het, geregeer moet word. Daar moet naamlik dienaars of herders wees om…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 29 DIE KENMERKE VAN DIE WARE EN DIE VALSE KERK

9 Apr 20219 Apr 2021
Ons glo dat ons sorgvuldig en met groot oplettendheid uit die Woord van God behoort te onderskei watter kerk die ware kerk is, aangesien al die sektes wat daar vandag…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 28 ELKEEN IS VERPLIG OM BY DIE WARE KERK AAN TE SLUIT

26 Mar 2021
Ons glo - aangesien hierdie heilige vergadering 'n versameling is van hulle wat verlos word en daarbuite geen saligheid is nie - dat niemand, wat sy stand en status ook…

Artikels navigasie

Ouer artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 584 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 49 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...