Slaan oor na inhoud

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Visie
  • Belydenisse
  • Kontakbesonderhede

Kategorie: Nederlandse Geloofsbelydenis

Aug 2020 – Jun 2021

Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 22 ONS REGVERDIGING DEUR DIE GELOOF

12 Feb 2021
Ons glo dat die Heilige Gees 'n opregte geloof in ons harte laat ontvlam om die ware kennis van hierdie groot geheimenis te verkry. Die geloof omhels Jesus Christus met…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 21 Die Rots geslaan vir my!

5 Feb 2021
Ons glo dat Jesus Christus - kragtens 'n eed - 'n ewige Hoëpriester is volgens die orde van Melgisedek. Hy het Homself in ons naam voor sy Vader gestel om…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 20 GOD SE REGVERDIGHEID EN BARMHARTIGHEID IN CHRISTUS

29 Jan 2021
Ons gee dat God, wat volkome barmhartig en regverdig is, sy Seun gestuur het om die natuur waarin die ongehoorsaamheid begaan is, aan te neem. Hy moes in die menslike…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 19 DIE TWEE NATURE VAN CHRISTUS

22 Jan 202126 Jan 2021
Ons glo dat deur hierdie ontvangenis die Persoon van die Seun onafskeidelik met die menslike natuur verenig en verbind is; dat daar dus nie twee Seuns van God of twee…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 18 Hy is waarlik mens!

15 Jan 202118 Jan 2021
Artikel 18 DIE MENSWORDING VAN JESUS CHRISTUS Ons bely dat God die belofte aan die vaders deur die mond van die heilige profete inderdaad vervul het deur sy eie eniggebore…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 17 God Verlos!

4 Des 20202 Des 2020
DIE VERLOSSER DEUR GOD BELOOF Ons glo dat ons goeie God in sy uitnemende wysheid en goedheid die mens weer opgesoek het toe Hy gesien het dat die mens homself…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 16 God het gekies!

27 Nov 202027 Nov 2020
DIE EWIGE VERKIESING VAN GOD Ons glo dat God, toe die hele geslag van Adam deur die sonde van die eerste mens in die verderf en ondergang gestort is, Hom…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 15 DIE ERFSONDE!

20 Nov 2020
Ons glo dat die erfsonde deur die ongehoorsaamheid van Adam oor die hele menslike geslag uitgebrei het. Dit is 'n verdorwenheid van die hele natuur en 'n oorgeërfde gebrek waarmee…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 14 Wat is die mens…?

13 Nov 202013 Nov 2020
DIE SKEPPING VAN DIE MENS, DIE SONDEVAL EN DIE GEVOLGE DAARVAN Ons glo dat God die mens uit die stof van die aarde geskep het; Hy het hom volgens sy…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 13 Ons God is soewerein!

6 Nov 20207 Nov 2020
DIE VOORSIENIGHEID VAN GOD Ons glo dat die goeie God, nadat Hy alle dinge geskep het, dit nie laat vaar of aan die toeval of geluk oorgegee het nie maar…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Alles geskep deur God en vir Hom!

30 Okt 202031 Okt 2020
Artikel 12 DIE SKEPPING VAN ALLE DINGE, VERAL VAN DIE ENGELE Ons glo dat die Vader, toe Hy dit goedgedink het, deur sy Woord, dit wil sê deur sy Seun,…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 11 Die Heilige Gees is God?!

16 Okt 202016 Okt 2020
DIE GODHEID VAN DIE HEILIGE GEES Ons glo en bely ook dat die Heilige Gees van ewigheid van die Vader en die Seun uitgaan; dat Hy nie gemaak of geskep…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 10 Jesus is waarlik God?!

9 Okt 20209 Okt 2020
DIE GODHEID VAN JESUS CHRISTUS Ons glo dat Jesus Christus ten opsigte van sy Goddelike natuur die eniggebore Seun van God is. Hy is van ewigheid af gebore; Hy is…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 9 Sien jy die Drie-Eenheid?

2 Okt 2020
SKRIFGETUIENIS OOR DIE LEER VAN DIE DRIE-EENHEID Ons weet dit alles sowel uit die getuienisse van die Heilige Skrif as uit hulle werkinge, veral uit werkinge wat ons in onsself…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 8. Die Drie-Eenheid in harmonie!

25 Sep 2020
Artikel 8 GOD IS EEN IN WESE EN ONDERSKEIE IN DRIE PERSONE Ons glo volgens hierdie waarheid en hierdie Woord van God in 'n enige God, een enige Wese, in…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Kategorië

  • Bekendstelling
  • Daniël
  • Die klein profete
  • Dortse Leerreëls
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouerbegeleiding
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 587 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 49 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar

Die kommentaar is aan't laai...