Kinderbybel Die tiende plaag 1 Nov 20248 Nov 2024 God het nou al nege plae gestuur om vir Farao te wys dat Hy regtig kragtig is. Maar Farao het elke keer sy hart verhard en geweier om die Israeliete…
Kinderbybel God stuur Plae! 25 Okt 202425 Nov 2024 God het vir Moses gestuur om vir Farao, die koning van Egipte, 'n belangrike boodskap te gee. God wou hê dat Farao die Israeliete, sy volk, moes vrylaat. Maar Farao…
Kinderbybel Moses en die Brandende bos. 18 Okt 202418 Okt 2024 Eendag was Moses soos gewoonlik besig om skape in die veld op te pas. Meteens sien Moses ‘n bos wat aan die brand is, maar die bos het nie uitgebrand…
Kinderbybel Moses vlug! 11 Okt 202410 Okt 2024 Moses het grootgeword in Egipte. Eendag het hy gesien hoe 'n Egiptenaar een van sy mense, 'n Israeliet, slaan. Hy was baie kwaad en het die Egiptenaar doodgemaak. Hy het…
Kinderbybel Baba Moses 4 Okt 202415 Okt 2024 Na die dood van Josef het die Israeliete baie geword. Die nuwe farao het bang geword dat hulle dalk sterker sou word as sy eie mense. Om hulle te probeer…
Kinderbybel Jakob sterf 13 Sep 202413 Sep 2024 Jakob was baie oud en het geweet hy gaan binnekort sterf. Hy het al sy seuns geroep om vir hulle te sê wat in die toekoms gaan gebeur. Hy het…
Kinderbybel Josef se hele familie kom na Egipte. 6 Sep 20246 Sep 2024 Nadat Josef vir sy broers gesê het wie hy is, het hy hulle gevra om hulle pa, Jakob, en al hulle gesinne na Egipte toe te bring, waar hulle genoeg…
Kinderbybel Josef vertel sy broers wie hy is. 30 Aug 202430 Aug 2024 Daar was groot honger in die land, en Jakob se seuns moes weer na Egipte toe gaan om kos te koop. Jakob was bang om Benjamin saam te stuur, want…
Kinderbybel Josef se Broers reis na Egipte. 23 Aug 202423 Aug 2024 Jakob het sy seuns gestuur om koring in Egipte te gaan koop, want daar was nie kos in die land waar hulle gewoon het nie. Benjamin, Josef se jongste broer,…
Kinderbybel Die farao se droom 16 Aug 202416 Aug 2024 Die koning van Egipte, die farao, het twee drome gehad wat hom baie bang gemaak het. In die eerste droom het hy gesien hoe sewe vet koeie uit die rivier…