Kinderbybel Bileam en die donkie. 14 Feb 2025 Koning Balak van Moab was bang vir die Israeliete, want hulle was ’n groot volk. Hy het mense na ‘n man met die naam Bileam gestuur en hom gevra om…
Kinderbybel Die Koperslang 7 Feb 20257 Feb 2025 Die Israeliete het verder deur die woestyn gereis. Maar hulle het moedeloos geword en begin kla. Hulle het gesê: “Hoekom het Moses ons uit Egipte uitgelei? Hier is nie kos…
Kinderbybel Aaron en Mirjam Teen Moses 31 Jan 2025 Op ’n dag het Miriam en Aäron, die suster en broer van Moses, begin kla oor hom. Hulle was nie net ontevrede omdat God net met Moses gepraat het nie,…
Kinderbybel Die Kwartels 24 Jan 202526 Feb 2025 Die Israeliete het deur die woestyn gereis. Maar hulle het begin kla omdat dinge nie gegaan het soos hulle dit wou hê nie. Hulle het gesê dat hulle moeg was…
Kinderbybel Die goue kalf 17 Jan 202517 Jan 2025 Moses was lank op die berg saam met God. God het vir Moses gesê hoe die mense vir Hom moet lewe en Hy het ook vir Moses die kliptafels met…
Kinderbybel Die Tien gebooie 6 Des 20246 Des 2024 God sou weer op die berg met Moses praat en Hy het vir Moses gesê om die mense voor te berei.“Was julle klere en wees gereed, want oor drie dae…
Kinderbybel Die Oorwinning oor die Amalekiete 29 Nov 202429 Nov 2024 Op 'n dag het die Amalekiete gekom om teen die Israeliete te veg. Moses het vir Josua geroep en gesê: "Josua, kies ’n paar manne en gaan veg teen die…
Kinderbybel Water uit die Rots. 22 Nov 202421 Nov 2024 Die Israeliete het deur die woestyn gereis. Hulle het by ‘n plek gekom wat Refidim genoem word, maar daar was geen water om te drink nie. Die mense het na…
Kinderbybel God gee manna vir die Israeliete 15 Nov 202414 Nov 2024 Die Israeliete het verder deur die woestyn getrek nadat hulle uit Egipte gevlug het. Die hele volk het honger geword, en hulle het teen Moses en Aäron begin kla. Hulle…
Kinderbybel God maak ’n pad deur die see 8 Nov 2024 Die Israeliete het uit Egipte getrek, waar hulle vir so lank slawe was, want God het hulle vrygemaak. Maar toe hulle by die Rooi See kom, was daar ’n groot…