Kinderbybel Die Drie Manne in die Vuuroond 27 Mar 202627 Mar 2026 Koning Nebukadnesar het ’n groot beeld van goud laat maak. Dit was sestig el hoog en ses el breed. Hy het dit op die vlakte van Dura in die provinsie…
Kinderbybel Nebukadnesar se Droom 20 Mar 202620 Mar 2026 Koning Nebukadnesar het drome gehad wat hom baie ontstel het. Hy kon nie slaap nie. Hy het die towenaars, waarsêers en wyse manne laat roep sodat hulle vir hom moet…
Kinderbybel Daniël en sy vriende in Babel 13 Mar 202613 Mar 2026 Koning Nebukadnesar het teen Jerusalem opgetrek en die stad ingeneem. Van die voorwerpe uit die huis van God is na Babel geneem en in die tempel van sy god gesit.…
Kinderbybel Hiskia word siek en God laat hom langer lewe. 6 Mar 20266 Mar 2026 Koning Hiskia het baie siek geword. Die profeet Jesaja het na hom toe gekom met ’n boodskap van die Here. Hy het gesê: “So sê die Here: Maak jou huis…
Kinderbybel Hiskia die koning van Juda. 27 Feb 202627 Feb 2026 Toe Hiskia koning van Juda was, het hy gedoen wat reg is in die oë van die Here. Hy het op die Here vertrou en die afgode weggeneem. Daar was…
Kinderbybel Deel 2: Die Arameërs Word Weggestuur 20 Feb 202618 Feb 2026 Toe die Aramese soldate na Elisa toe afkom, het Elisa tot die Here gebid en gesê:“Here, slaan hierdie mense met blindheid.” Die Here het die soldate met blindheid geslaan, net…
Kinderbybel Deel 1: Elisa en die Vurige Leër 13 Feb 202611 Feb 2026 Die koning van Aram het oorlog gevoer teen Israel. Elke keer as hy saam met sy leër ’n plan gemaak het om Israel aan te val, het Elisa, die profeet,…
Kinderbybel Naaman word genees. 6 Feb 20265 Feb 2026 Naäman was die bevelvoerder van die leër van die koning van Aram. Hy was ’n belangrike en dapper man, maar hy het melaatsheid gehad. ’n Jong dogtertjie uit Israel, wat…
Kinderbybel Elisa in Bet-El en die Weduwee se Olie 30 Jan 202630 Jan 2026 Van Jerigo af het Elisa na Bet-El gegaan. Terwyl hy op die pad was, het ’n groep jong seuns uit die stad uitgekom. Hulle het hom gespot en vir hom…
Kinderbybel Elisa neem die mantel op en help die mense van Jerigo 23 Jan 202623 Jan 2026 Toe Elia in die hemel opgeneem is, het Elisa alleen agtergebly. Die mantel van Elia het op die grond geval en Elisa het dit opgetel. Hy het teruggegaan na die…