Heidelbergse Kategismus Sondag 44 Kan jy die gebooie nakom? 5 Jun 20205 Jun 2020 Vraag 114: Maar kan die wat tot God bekeer is, hierdie gebooie volmaak gehoorsaam? Antwoord: Nee, want selfs die allerheiligstes het, solank hulle in hierdie lewe is, nog maar 'n…
Heidelbergse Kategismus Sondag 44 Wat begeer jy? 29 Mei 2020 Vraag 113: Wat eis die tiende gebod van ons? Antwoord: Selfs die geringste begeerte of gedagte teen enige gebod van God mag nooit in ons hart opkom nie. Ons moet…
Heidelbergse Kategismus Sondag 43 Byt jou tong! 22 Mei 2020 Vraag 112: Wat eis die negende gebod? Antwoord: Ek mag teen niemand valse getuienis aflê, niemand se woorde verdraai, nie 'n kwaadsteker of lasteraar wees nie, niemand onverhoord en ligtelik…
Heidelbergse Kategismus Sondag 42 Is jy ‘n dief? 15 Mei 2020 Vraag 110: Wat verbied God in die agste gebod? Antwoord: God verbied nie slegs die diefstal en roof wat die owerheid straf nie, maar Hy beskou ook as diefstal al…
Heidelbergse Kategismus Sondag 41 ‘n Lewe van Heiligheid? 8 Mei 2020 Vraag 108: Wat leer die sewende gebod ons? Antwoord: Alle onkuisheid is deur God vervloek, en daarom moet ons dit hartgrondig haat. Daarenteen moet ons kuis en ingetoë lewe sowel…
Heidelbergse Kategismus Sondag 40 Is jy ‘n moordenaar? 1 Mei 20201 Mei 2020 Vraag 105: Wat eis God in die sesde gebod? Antwoord: Ek mag nie self en ook nie deur iemand anders my naaste onteer, haat, beledig of doodmaak nie. Ek mag…
Heidelbergse Kategismus Sondag 39 Gehoorsaam alle gesag!? 24 Apr 202024 Apr 2020 Vraag 104: Wat eis God in die vyfde gebod? Antwoord: Ek moet my vader en moeder en almal wat oor my gestel is, alle eer, liefde en trou bewys. Aan…
Heidelbergse Kategismus Sondag 38. Wat is so wonderlik aan Sondag? 17 Apr 202017 Apr 2020 Vraag 103: Wat gebied God in die vierde gebod? Antwoord: God wil ten eerste dat die Woordbediening en die godsdiensonderrig in stand gehou word. Ook moet ek veral op die…
Heidelbergse Kategismus Sondag 36 Misbruik jy Sy Naam? 10 Apr 202010 Apr 2020 Vraag 99: Wat eis die derde gebod? Antwoord: Ons mag die Naam van God nie laster of misbruik deur te vloek, deur 'n valse eed of deur onnodig te sweer…
Heidelbergse Kategismus Sondag 35 Waar is jou vertroue? 3 Apr 2020 Vraag 96: Wat eis God in die tweede gebod? Antwoord: Ons mag God op geen enkele manier afbeeld nie en Hom op geen ander manier vereer as wat Hy in…