Slaan oor na inhoud

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Visie
  • Belydenisse
  • Kontakbesonderhede

Kategorie: Heidelbergse Kategismus

Okt 2018 – Aug 2020

Heidelbergse Kategismus

Vraag 74: Moet jong kinders ook gedoop word?

22 Nov 201911 Jan 2020
Antwoord: Ja, aangesien hulle net soos die volwassenes in die verbond van God en sy gemeente ingesluit is. Ook aan hulle word nie minder as aan die volwassenes deur die…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 27 Jy moet onthou!

15 Nov 2019
Vraag 72: Is die uitwendige, waterbad self dan die afwassing van die sonde? Antwoord: Nee, want alleen die bloed van Jesus Christus en die Heilige Gees reinig ons van alle…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 70: Die doop as teken van wassing.

8 Nov 20199 Nov 2019
Vraag 70: Wat beteken dit om met die bloed en Gees van Christus gewas te wees? Antwoord: Dit beteken om van God vergewing van sonde uit genade te ontvang ter…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 26 Wat beteken die doop?

1 Nov 2019
Vraag 69: Hoe word jy in die heilige doop daarop gewys en daarvan verseker dat die enige offer van Christus aan die kruis jou ten goede kom? Antwoord: So: Christus…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 65. Preek vir dooies?

25 Okt 2019
Terwyl ons slegs deur die geloof deel aan Christus en al sy weldade kry, waar kom so 'n geloof dan vandaan? Antwoord: Die Heilige Gees werk dit in ons harte…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 64: ‘n Appelboom met perskes?

18 Okt 201918 Okt 2019
Maar maak hierdie leer nie mense onverskillig en roekeloos nie? Antwoord: Nee, want dit is onmoontlik dat 'n mens wat deur 'n ware geloof in Christus ingeplant is, nie vrugte…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 24 Al my goeie dade!

11 Okt 2019
Vraag 62: Maar waarom kan ons goeie werke nie die geregtigheid voor God of 'n deel daarvan wees nie? Antwoord: Omdat die geregtigheid wat voor die oordeel van God kan…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 23 Wat het ek gedoen om dit te verdien?

4 Okt 2019
Vraag 59: Maar wat baat dit jou nou dat jy dit alles glo? Antwoord: Dat ek in Christus voor God geregverdig en 'n erfgenaam van die ewige lewe is. Vraag…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 58: Hoe gaan dit in die Hemel wees?

13 Sep 201913 Sep 2019
Watter troos skep jy uit die artikel van die ewige lewe? Antwoord: Dat, aangesien ek nou alreeds die begin van die ewige vreugde in my hart ervaar, ek na hierdie…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 22 ‘n Lewe wat nooit eindig nie?!

6 Sep 20196 Sep 2019
Vraag 57: Watter troos gee die opstanding van die liggaam aan jou? Antwoord: Dat nie alleen my siel na hierdie lewe dadelik tot Christus, sy Hoof, opgeneem sal word nie,…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 56 My beker loop oor!

23 Aug 2019
Wat glo jy van die vergewing van die sondes? Antwoord:. Dat God, op grond van die voldoening van Christus, aan al my sondes en ook my sondige aard waarteen ek…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 55 Kerk familie?

16 Aug 2019
Antwoord: Ten eerste dat die gelowiges, almal saam en elkeen afsonderlik, as lede met die Here Christus gemeenskap en aan al sy skatte en gawes deel het. Ten tweede dat…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 54 Wat is die Kerk?

9 Aug 201910 Aug 2019
Sondag 21 Vraag 54: Wat glo jy van die heilige, algemene, Christelike kerk? Antwoord: Dat die Seun van God uit die hele menslike geslag vir Hom 'n gemeente wat tot…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 20 Die Heilige Gees se werking.

7 Jun 20197 Jun 2019
Vraag 53: Wat glo jy van die Heilige Gees? Antwoord: Ten eerste is Hy saam met die Vader en die Seun ware en ewige God. Ten tweede is Hy ook…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 52 Hy gaan oordeel!

31 Mei 201931 Mei 2019
Hoe word jy getroos deur die wederkoms van Christus om die lewendes en die dooies te oordeel? Antwoord: Dat ek in alle droefheid en vervolging dieselfde Persoon met gespanne verwagting…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Kategorië

  • Bekendstelling
  • Daniël
  • Die klein profete
  • Dortse Leerreëls
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouerbegeleiding
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 587 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 49 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar

Die kommentaar is aan't laai...