Kinderbybel Salomo word Koning. 10 Okt 202510 Okt 2025 Na Dawid het sy seun Salomo koning geword. Koning Salomo het na Gíbeon toe gegaan om offers te bring, want dit was die belangrikste offerplek. Hy het daar duisend brandoffers…
Kinderbybel Die dood van Absalom. 3 Okt 20253 Okt 2025 Dawid het sy manne bymekaar geroep en hulle in drie groepe verdeel om teen Israel te veg. Hy het vir Joab, Abisai en Itai oor die groepe aangestel. Dawid wou…
Daniel Daniel 8:1-14 3 Okt 20253 Okt 2025 Inleiding In hierdie hoofstuk lees ons van nog ʼn visioen wat Daniel gehad het. Hierdie visioen sien hy ongeveer twee jaar na die visioen waarvan ons in Daniel 7 lees.…
Daniel Absalom wil Koning wees. 26 Sep 202525 Sep 2025 Absalom, Dawid se seun, het vir ’n tyd lank van sy pa af weggebly nadat hy kwaad geword het oor wat met sy suster Tamar gebeur het. Ná ’n paar…
Daniel Daniel 7: 15-28 26 Sep 202525 Sep 2025 Inleiding In die laaste verse van hoofstuk 7 word daar weer klem gelê op die tien horings en die antichris wat onder hulle sal opstaan. Aangesien die vierde koninkryk die…
Kinderbybel Dawid en Batseba. 19 Sep 202519 Sep 2025 Een aand het Dawid op die dak van sy huis geloop. Hy het ’n vrou sien bad, en sy was baie mooi. Dawid het mense gestuur om te vra wie…
Daniel Daniël 7:11-22 19 Sep 202519 Sep 2025 Inleiding Die hofsitting vind plaas en al die koninkryke word geoordeel. Al die konings en koninkryke sal op die presiese dag wat God vooraf bepaal het tot ʼn einde kom.…