Dortse Leerreels God se Barmhartigheid! 20 Aug 202124 Sep 2021 10. Die oorsaak van hierdie genadige uitverkiesing is inderdaad slegs die welbehae van God. Dit bestaan nie daarin dat Hy uit alle moontlikhede sekere menslike hoedanighede of dade as 'n…
Dortse Leerreels Almal word op dieselfde manier gered. 13 Aug 202124 Sep 2021 8. Hierdie uitverkiesing is nie veelvoudig nie, maar een en dieselfde vir almal wat salig word, in die Ou sowel as in die Nuwe Testament. Die Skrif verkondig immers aan…
Dortse Leerreels Alles is Sy werk! 6 Aug 202124 Sep 2021 6. Dat God aan sommige mense in die tyd die gawe van die geloof skenk en aan ander dit nie skenk nie, volg uit sy ewige besluit. Immers: Aan God…
Dortse Leerreels Haat God die sondaar of die sonde? 30 Jul 202124 Sep 2021 4- God se toorn bly op ongelowiges; Hy verlos gelowiges. Die toorn van God bly op hulle wat hierdie evangelie nie glo nie. Hulle wat die evangelie egter aanneem en…
Dortse Leerreels Net God kan dooies lewendig maak! 23 Jul 202124 Sep 2021 Hoofstuk: 1 Paragraaf: 1 Alle mense het in Adam gesondig en hulle skuldig gemaak aan die vloek en die ewige dood. Daarom sou God niemand verontreg het as dit sy…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 37 DIE LAASTE OORDEEL, DIE OPSTANDING EN DIE EWIGE LEWE 11 Jun 2021 Ons glo ten slotte, in ooreenstemming met die Woord van God, dat, wanneer die tyd gekom het wat die Here bepaal het - dié tyd is vir alle skepsels onbekend…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 36 DIE BURGERLIKE OWERHEID 4 Jun 2021 Ons glo dat ons goeie God vanweë die verdorwenheid van die menslike geslag konings, vorste en owerhede aangestel het. Dit is immers sy wil dat die wêreld deur middel van…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 35 DIE HEILIGE NAGMAAL 28 Mei 202128 Mei 2021 Ons glo en bely dat ons Verlosser, Jesus Christus, die sakrament van die heilige nagmaal beveel en ingestel het om hulle te voed en te onderhou wat Hy reeds wederbaar…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 34 DIE HEILIGE DOOP 21 Mei 2021 Ons glo en bely dat Jesus Christus, wat die einde van die wet is (Rom. 10:4), deur sy bloed te stort 'n einde gemaak het aan elke ander bloedvergieting wat…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 33 DIE SAKRAMENTE 14 Mei 202114 Mei 2021 Ons glo dat ons goeie God, omdat Hy met ons stompsinnigheid en swakheid rekening hou, die sakramente vir ons ingestel het om sy beloftes aan ons te beseël, om tekens…