Dortse Leerreels Is jy seker? 6 Mei 20226 Mei 2022 9- Die gelowiges kan sekerheid hê van hierdie bewaring. Die gelowiges kan sekerheid hê van hierdie bewaring van die uitverkorenes tot die saligheid en van die volharding van die ware…
Dortse Leerreels My GOD doen al die werk! 29 Apr 202229 Apr 2022 8- Die sekerheid van die bewaring lê in die vastigheid van God se genade. Dat hulle nie heeltemal uit die geloof en die genade uitval of ook tot die einde…
Dortse Leerreels Gebore uit onverganklike saad! 22 Apr 202221 Apr 2022 7- As die gelowiges terugval, bring God hulle terug na bekering en groter toewyding. Wanneer hulle so in die sonde val, bewaar God eerstens in hulle sy onverganklike saad waaruit…
Dortse Leerreels Ryke Barmhartigheid! 8 Apr 20228 Apr 2022 6- God verlaat nie die uitverkorenes nie en laat hulle nie in ewige verderf wegval nie God, wat oneindig barmhartig is, neem, weens die onveranderlike besluit van die uitverkiesing, sy…
Dortse Leerreels Hoe voel God oor my sonde? 1 Apr 202231 Mar 2022 5- Hul growwe sondes vertoorn God, wat nogtans weer Sy lig oor hulle laat skyn by hul opregte berou betoning. Met sulke growwe sondes vertoorn hulle God vreeslik, verdien hulle…
Dortse Leerreels Waak en Bid! 25 Mar 202224 Mar 2022 4- Ware gelowiges kan in sondes val, en moet waak en bid teen versoekings Die mag van God, waardeur Hy die ware gelowiges in die genade bevestig en bewaar, is…
Dortse Leerreels Is jy soos Lot? 18 Mar 202218 Mar 2022 2- Daarom sondig gelowiges nog daagliks en moet gedurig daarteen stry. Hieruit ontstaan die daaglikse sondes van swakheid, en selfs die allerbeste werke van die heiliges is nog gebrekkig. Daarom…
Dortse Leerreels Is die sonde oorwin? 11 Mar 202211 Mar 2022 5.1God roep, wederbaar en verlos die mens van sonde, maar nie in hierdie lewe heeltemal uit die sondige natuur nie. Hulle wat God na sy voorneme tot die gemeenskap van…
Dortse Leerreels Werk saam! 4 Mar 20224 Mar 2022 17- God gebruik die hulpmiddels van evangelie, ampte, sakramente, onderrig en tug in sy almagtige werking. Die almagtige werking van God, waardeur Hy ons natuurlike lewe skep en onderhou, sluit…
Dortse Leerreels Verander my wil! 25 Feb 202225 Feb 2022 16- Die genade maak die wil geestelik lewend sodat hy gehoorsaam word. Die mens het egter deur die sondeval nie opgehou om 'n mens, toegerus met verstand en wil, te…